LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Private Cottage | LekkeSlaap
+20

Private Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Main-straat en Meyerweg 25, Bordeaux-Suid, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Private Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel in Bordeaux-Suid in Randburg. Die eiendom is 7 km vanaf Sandton Gautrain-stasie en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dié kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 2 ruim slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore.

Die leefarea langsaan lei na 'n sonnige patio. Klein, goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die perseel het ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die eiendom is 7 km vanaf Sandton Convention Centre, Sandton City en Hyde Park-winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Private Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Main-straat en Meyerweg 25, Bordeaux-Suid, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Main-straat en Meyerweg 25, Bordeaux-Suid, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG73x04A2ipTIHl6XT6Md12xt9b9Jytl9pSXi5AFzHWNwYgpyk2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 25 corner of Main Street and Meyer Road Bordeaux South 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.10416 28.01721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!