LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Private Loft with a View | LekkeSlaap
+20

Private Loft with a View

8 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Goussard-straat 21, Onrustrivier, Hermanus, 07200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R520 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Private Loft with a View is op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Hermanus.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sonkamer met 'n ingeboude sitkamer en 'n futon-bed wat slaapplek aan nog 2 gaste bied.

Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het het sitplek vir 4 en die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n balkon met sitplek vir 4 gaste, asook 2 sonstoele en 'n gasbraai met 'n ongelooflike see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Private Loft with a View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Private Loft with a View
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • John Goussard-straat 21, Onrustrivier, Hermanus, 07200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Private Loft with a View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 4)
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Goussard-straat 21, Onrustrivier, Hermanus, 07200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwF1lQxZdnwU3f0XAj3NafZLIszwOQSQfzNVtgR4lrWzEVq2wvp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R520  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 21 John Goussard Onrust River 07200 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.40973 19.17695
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!