+118
Selfsorg in Kimberley

Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Johann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dis rustig en stil. Kamer en terrein baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Baie lekker gebly. Ek en my vrou gebruik Pro Plants al 'n paar afgelope jare vir ons pit stops. Sal enige iemand aanbeveel om van hulle dienste gebruik te maak. Slaapplek, restaurant en selfs plante koop. Awesome ervaring. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Hallo Johann Ons is so bly om te hoor dat julle lekker kuier hier by ons. Hou so aan! Onthou om ons asb. te kontak indien daar enige iets is waarmee ons kan help tydens julle verblyf. Groete Pro Plants Akkommodasie

Stephan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. As ek nie haastig was nie, sou ek langer vertoef het. Pragtige plek, vriendelike diens, netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Hallo Stephan Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer hier by ons. Groete

Steven K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Kort maar lekker. Die blyplek was baie lekker, enigste probleem was geen koffie of tee in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Hallo Steven Baie dankie vir die terugvoer. Jy is meer as welkom om ons enige tyd te kontak tydens julle verblyf vir indien daar iets is waarmee ons kan help, soos koffie en suiker. Ons gee aan ons gaste 'n "welkom-pakkie" met koffie en suiker die dag van hul aankoms en is jammer as julle dit nie ontvang het nie. Ons kamers is egter selfsorg. Ons hoop julle kom kuier spoedig weer.

Nanette H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Ruim en gerieflik. Sien opsomming en sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Sien ons weer! Baie netjies met ruim vertrekke. Die lugreëling was 'n bonus in die hitte. Jammer daar is nie meer 'n speelarea nie, maar my dogter kon by die koffiewinkel se speelarea speel. Die eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Hallo Anika Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien! Groete

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Hi Andrew We are so sorry to hear about the unfriendly reception - we will follow it up with the ladies. Please do not hesitate to contact us directly if there are any issues during your stay. We are always available to our guests. Please do visit us again in the near future.

Muriel V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Neat and clean, just the mosquitoes and internet which were unpleasant. Space is modern. We had problems with the mosquitoes that bit us all during the night. There was no 'Doom' or mosquito repellent to prevent them from biting us. The shower head is not attached properly and sprays water against the tiles, which then sprays over the glass onto the toilet. The basin tap for hot and cold water is switched around. The TV was not set up at all, but we managed to get it set up; unfortunately, the internet was not strong enough to support, e.g., Netflix or Prime Video.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Dear Muriel Customer service is our priority, please feel free to contact us 24/7 if you experience any issues during your stay. We are very sorry to hear about the mosquitoes and insect repellent issue. We are fully self-catering and unfortunately, you need to bring along your own repellent. Our rooms are treated on a monthly basis with a long-lasting insect repellent. We did the "Doom" route for a few months, but there are guests that prefer not to use it in their rooms because of the smell. The shower head has been replaced, thank you for bringing it to our attention. We hope to see you again in the future and remember we are available to our guests 24/7 if there is any issue.

Cindy R
1 nag
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Kamers is baie mooi en netjies. Die enigste probleem wat ons gehad het, is dat ons TV in die kamer nie wou werk nie. Dit wou nie WiFi optel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Baie dankie vir u terugvoer. Jammer oor die ongerief met die TV; ons sal die fout uitsorteer.

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjies, ruim en skoon. Regtig skoon en netjies. Ruim kamer, mooi badkamer en lekker stoep met braai. Wees net bewus dat die kamer met geen ekstras soos sakkies koffie, suiker, handseep in badkamer of rooster vir braaier kom nie. Dit het ons nie veel gepla nie aangesien ons alles vir ons reis byderhand gehad het. Vir mense wat dit nie weet nie, kan dit dalk ongerief veroorsaak. Andersins bly ek weer daar sonder om 2x te dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique F
1 nag
5.0
Nov 2025

Very good. I loved it and will recommend it to anyone for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N12 Memorial Road, Bulfontein Farm, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe17d4c9720f38a90550081692c13abfdb49088a01780e4b3c9e38485dcdcb52e13551e59980e42317aa23818b87390df7d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 N12 Memorial Road Bulfontein Farm 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.773006752341 24.749164762085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang