LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Profcon Country Cottages | LekkeSlaap
+86

Profcon Country Cottages

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 441 resensies vir Profcon Country Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ossie O - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ossie O

Great service and a comfortable room.

See stars.

Michael M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek, netjies, skoon en die kinders kan heeldag speel en rondhardloop.

Sal enige tyd weer by julle bly, dankie Profcon. En julle kos is vreeslik lekker, dankie.

Michael L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie lekker oorgebly. Cottage was skoon en netjies en 'n lekker braaiplek by die deur.

Hendrick S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrick S
Gesin met klein kinders

Rustige afpak.

Ons het 'n nag oorgebly op pad, maar sal definitief die moeite maak om weer hier uit te kom. Akkomodasie is puik met oorgenoeg om die kleinspan besig te hou.

Margaret V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir die prys.

Baie netjiese, ruim en gerieflike oornag verblyf.

Werner M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik daar gebly.

Die eenheid was netjies en skoon met ons aankoms. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Maureen M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M
Saam met vriende

Dit was werklik heerlik, baie netjies en skoon met baie vriendelike personeel. Sal beslis weer daar wil kuier.

Heerlik, baie lekker gekuier.

Marike V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Gesin met klein kinders

Beslis die plek om te bly!

Wonderlike, vriendelike kliëntediens! Daar is baie speelplek vir die kinders, wat hulle lekker besig gehou het! Ons het regtig lekker gebly, en sal beslis weer daar oorslaap! Lekker kos ook!

Cathy M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye ontvangs. Netjiese, skoon verblyf en veilige parkeerplek vir die voertuig.

Die ontvangsdames het ons hartlik ontvang. Die eenheid was skoon, netjies en heerlik koel. Grasgroentuine om in te ontspan. Het tuis gevoel. 'n Groot dankie aan Profcon se personeel vir hul moeite.

Werner B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Goeie breek.

Baie lekker, veilig en goeie waarde vir geld.

Francois S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus! Baie netjies!

Goeie diens, vriendelik ontvang. Geriewe van uitstaande gehalte!

Maureen V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens. Vir seker aanbeveelbaar.

Sal vir seker weer van jul tuiste gebruik maak. Baie netjies, skoon en veilig. Dit was 'n groot voorreg om by jul te oornag.

Erika V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Eenhede skoon en netjies. Het groter speelplek vir kinders, asook groter swembad verwag.

Gerda J - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, veilige en genoegsame parkering en baie netjies.

Soos elke vorige keer wat ons by Profcon gebly het, was ons ervaring weer eens baie positief. Die vriendelike ontvangs het ons sommer soos familie laat voel. Ons oorweeg nie eens enige ander opsie indien Profcon beskikbaar is nie.

Nathan H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan H
Gesin met klein kinders

Amazing.

Fantastic place for the family.

Raymond M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, safe and friendly.

Ons het gevoel soos VIP's. Personeel was baie professional en friendly. Vesting was skoon en netjies, sal dit aanbeveel aan enige persoon.

Corne R - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Fantasties!

Wens ons kon langer kuier daar! Skoon & netjies. Diens is puik! Sal weer daar bespreek!

Marile B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marile B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Oulike plek. Lekker speelplek vir kinders.

Riana N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en gerieflike verblyf.

Ons was baie tevrede met die vriendelike en professionnele diens van al die personeel met wie ons te doen gekry het. Die restaurant se ontbyt is baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer Graaff-Reinet se kant toe gaan.

Christo G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ouilike plekkie.

Baie oulike plekkie, ons het baie veilig gevoel in die kompleks met veilige parkering vir my trailer en is geleë loop afstand na die gewildste restaurante in die dorp. Ons het die baie hier geniet.

Cliff H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cliff H
Gesin met klein kinders

Alles wat nodig is. Skoon, vriendelik maar baie basies. Waarde vir geld vir 'n vinnige oorslaap.

Uit eie ervaring van die besoek aan gastehuise val Profcon net bietjie nie op ons standaard nie. Dit is maar net ons eie ervaring. Die volgende besoeker sal heel waarskynlik nie die ervaring hê nie.

Dawie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B
Gesin met klein kinders

'n Aangename bestemming vir reisigers.

Profcon se personeel het uit hulle pad gegaan om tot ons redding te kom toe ons oppad gestrand was met ons voertuig. Dawid het oomblikke later op die toneel verskyn met hulp sodat ons verder kon reis en ons bestemming veilig kon bereik. Dankie vir sulke fenominale hartsmense.

Adele L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met vriende

Puik.

Puik, vriendelik, baie skoon en netjies.

Sonnika B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnika B

'n Heerlike alles-in-een oornag verblyf.

Kinders was mal oor die speelplek. Heerlike oornag verblyf.

Marius S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oorslaap is Profcon Country Cottages uitstekend. Jy moeg gery, dan kry jy vriendelike ontvangs, skoon verblyf, restaurant, lugverkoeling en jy kan verder ontspan.

Skoon, netjies met restaurant en lugverkoeling. Ons het net ontspan.

David W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient and comfortable.

Well situated, close to all places of interest. A very comfortable stayover option.

Marie S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Gesin met tieners

Regtig baie netjiese en gerieflike verblyf.

Die eenheid was baie gerieflik en netjies. Baie vir die kinders om te doen. Veilige parkering.

Esther V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Gesin met klein kinders

Perfek vir gesin met jong kinders.

Waarde vir geld! Ons was baie beïndruk met beide nagte by Profcon resort. Skoon en netjies oornaggeriewe vir die hele gesin! Ruim gronde en oorgenoeg om te doen vir die jong klomp. Alle personeel was uiters bekwaam. Niblitz bedien heerlike kos! Ek sien verseker uit na daarna om weer van julle geriewe gebruik te maak!

Melinda D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapplek het aan verwagting voldoen.

Die plek was skoon, netjies en vir een nag se oorslaap was dit heel gemaklik. Ek sou egter nie hierdie plek kies om langer as twee aande te slaap nie.

Werner O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Fantasmagories.

Dit was nou beslis die geld werd. Die diens is uitstekend! Van jy daar aankom tot jy daar wegtrek. Die eenhede is netjies en skoon, gerieflik en prakties. Die speel area vir die kids is goed uitgelê en veilig. Die diere op die werf gee dit 'n lekker plaas gevoel.

Petro V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met vriende

Het heerlik gebly.

Baie skoon en netjies. Sal graag weer by Profcon oorslaap. Baie dankie!

Chantal H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay.

Very clean, well equipped room. Lots for young children to do. Spacious and lovely gardens. Would definitely recommend.

Francois B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Fantastiese vriendelike diens.

Maria B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B

Wat ’n oase!

Ons was so beïndruk met die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel! Soveel aktiwiteite vir die kinders is ’n pluspunt! Die ontbyt is uit die boonste rakke! Sal weer kom kuier!

Adele V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Veilige oornag-akkommodasie.

Ons het net 1 nag oorgeslaap op pad Kaap toe. Veilige parkering en eenheid was netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Charl B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Gesin met tieners

Great option for staying over in Graaf-Reinet.

Ladies at reception were very friendly and helpful. Rooms are clean, neat with all the required touches. Exceeded my expectations.

Ronel S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Baie lekker gebly, skoon, netjies en goeie diens, gasvryheid.

Lekker gebly, skoon en netjies. Baie vir kinders om te doen. Veilig en gasvry ontvang.

Erick B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat.

Baie privaat en baie netjies.

Belinda V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V
Gesin met klein kinders

Die plek was baie lekker. Waarde vir geld en baie ruim. Defnitief sal ons weer hier oorslaap.

Die plek was baie lekker. Waarde vir geld en baie ruim. Defnitief sal ons weer hier oorslaap.

Angelique V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Sien sterre.

Martie M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Netjies, skoon - ideaal vir kinders. Sal weer daar gaan oorbly.

Natasha M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies.

Ons was 'n groep mense wat bymekaar gekom het. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons kuier 'n heerlike ervaring te maak.

Corlia D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia D

Gesellige familie saamtrek.

Die gronde is baie netjies en die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die huisies is elke dag skoongemaak en skoon handdoeke is voorsien. Ons het in Fiddlewood tuisgegaan. Dis 'n ruim eenheid en is goed toegerus en die aircon en waaiers het baie gehelp om ons koel te hou. Ons het heerlik gekuier.

Lydia P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

Heerlik! Kinders het ook baie lekker gespeel!

Dit was meer as 'n oornagplek op pad na ons bestemming, het gevoel soos die begin van ons vakansie.

Candice J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J
Gesin met klein kinders

The best family stay.

We absolutely loved our stay at Profcon. We stopped over on our way to PE and we were sad we didn't stay longer. Everything about our stay was amazing. Our kids loved it and had the best time. We will definitely be back again. Thank you.

Gezina K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina K
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier. Sal verseker weer kom.

Die kinders het dit baie geniet. Baie om te doen vir hulle. Wou glad nie ry nie. Veilige omgewing ook vir hulle.

Bennie B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B
Gesin met tieners

Vakansie-oornagplek.

Goeie waarde vir geld.

Dot M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot M
Gesin met tieners

Stop over.

Good stop between Johannesburg and Coast.

Esme B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B
Gesin met klein kinders

Uitstekend, mooi skoon, goeie waarde vir geld.

Weereens is Profcon perfek vir oorslaap oppad af kus toe. Heerlike speelplek vir die kinders. Die huisie was baie mooi skoon. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Antonie F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie F
Gesin met klein kinders

Lekker gesinservaring.

Gerieflik, wonderlik vir die kinders. Goeie fasiliteite.

Hermie V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermie V
Gesin met klein kinders

Vriendelike en professionele ontvangs.

Aangename, netjiese, veilige verblyf. Lekker speelarea vir klein kindertjies. Stewige, bekostigbare ontbyt in die restaurant.

Liezl B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met tieners

Rustig, tevrede.

Goeie oornagplek met goeie fasiliteite en goeie diens.

Margaret V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Alles skoon en netjies.

'n Baie aangename oorslaap vanaf Johannesburg na Stilbaai. Alles wat belowe is was daar en selfs meer.

Dot M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot M
Gesin met klein kinders

Friendly, clean, well managed.

Will go back to explore Graaf Reinet and surrounds.

Esther T - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geraai en lekker geslaap.

Goeie diens. Kan julle asb. net die skuifdeur merk. Beide ek en my man het ons disnis geloop teen die toe deur. En die lugversorging of iets maak baie geraas in die badkamer veral.

Peter B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and quiet. Would stay there again.

Very nice would use them again.

Thelma O - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Skoon en netjies, baie vriendelike en behulpsame personeel. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Anna H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, dankie.

Alles was netjies en skoon.

Amelda A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelda A

Skoon oornagverblyf.

Het baie lekker by Profcon oorgebly. Net jammer ons het nie langer tyd gehad nie. Huisie is baie skoon en netjies en die "aircons" is 'n pluspunt.

Susan K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met vriende

Ek sal Profcon sterk aanbeveel.

As gevolg van 'n familielid se afsterwe was ons minder persone as wat ons voor bespreek het. Profcon het ons akkommodasie aangepas en gevolglik was die prys ook minder. Dit spreek van goeie kliëntediens. Die eenhede is ook goed toegerus en netjies. Ons sal beslis weer daar bly!

Johan A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan A
Gesin met klein kinders

Stortvloer baie glad.

Baie geraas deur ander bewoners. Stortvloer uiters glad en hou gevaar in vir val.

Michelle O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Gesin met tieners

Lekker plekkie om te oornag en om kinders besig te hou.

Profcon is 'n oord met braaigeriewe en 'n baie om kinders besig te hou. Veilige parkering en skoon en netjiese woonstelle.

Stefan S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Gesin met tieners

Lekker gesellig.

Baie lekker en gemaklike verblyf. Het net vir een aand oornag op pad na ons finale bestemming, maar sal beslis in die toekoms 'n aand ekstra bly.

Eric M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M
Gesin met tieners

Professioneel

Eenhede skoon & goed tougerus. Ons derde keer wat ons hier oorslaap & sal in die toekoms terugkom.

Antonie D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad Knysna toe.

Tweede keer wat ons hier oorslaap. Vriendelike diens, netjiese kamers en lekker sentraal. Sal weer by julle bly.

Delene H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delene H
Gesin met klein kinders

Groot verrassing toe ons deur die toe hekke ry, absoluut asemrowend.

Netjies, skoon, wonderlike natuur-omgewing en baie kindervriendelik.

Carisa S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisa S
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf by Profcon Country Cottages. Hulle het als gebied soos belowe.

Profcon was 'n fantastiese oornagverblyf en het als gebied wat hul beloof het om te bied - loopafstand van sekere restaurante, speelplek vir kinders, netjiese verblyf. Sal vir seker weer daar oorbly. Die speelplek is heerlik vir kiddies na 'n lang dag op die pad.

Cindy D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Gesin met tieners

Dit was 'n bederf om daar te bly.

Die personeel is super vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is skoon, netjies en volledig toegerus. Die kos by die restaurant was heerlik en glad nie duur nie. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Anne-marie B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Gesin met klein kinders

Heerlik. Oulike terrein, speelplek en koffiewinkel 'n wenner!

Dankie vir al die ekstras. Die hele terrein is net te oulik en soveel spasie om lekker te speel en ontspan. Ek kom weer en weer!

Noeline S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline S
Saam met vriende

Veilig, gerieflik, sentraal, goeie diens.

Ons het so lekker gebly en diens was werklik uitstekend. Baie netjies en elke dag gediens. Sal dit definitief aanbeveel.

Attie C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie skoon en bekostigbare verblyf.

Goeie waarde en veilig.

Jan G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf, waarde vir geld.

Elma V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies en gerieflik.

Dit is ideaal vir 'n gesin met jong kinders. Daar is soveel vir hulle om te doen.

Isak B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B
Gesin met klein kinders

Dis ’n aangename plek om uit te span.

Die gastehuis is netjies en skoon. Hul diens is professioneel en hulle doen groot moeite om ’n mens tuis te laat voel.

Ina P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus vir die nag.

Skoon en netjies. Het gehou van die privaat stoep.

Marinda P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Gesin met tieners

Ons was baie vriendelik ontvang. Alles was skoon, netjies.

Alles was skoon en netjies. Elektriese komberse op die beddens het 'n heerlike nagrus verseker. Gratis WiFi, Netflix, Youtube was 'n lekker bonus. Plekkie was baie goed toegerus met al die nodige breekware. Veilige parkering vir ons voertuig. Sal weer daar oornag.

Johan L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

Baie lekker plek. Was baie verras na 'n lang reis. Definitief aanbevelingswaardig.

Die plek is ongelooflik mooi en rustig. Geriewe is baie goed. Personeel baie behulpsaam.

Grethe U - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grethe U
Gesin met klein kinders

Heerlike kinderparadys na die langpad!

Na lang rit het die kinders heerlik gaan speel op die speelterrein met verskeidenheid! Hul was in die wolke en ons het die volgende oggend spesiaal later gery en nog ontbyt geniet in tuin met uitsig oor die koppie, net sodat hul kan speel voor die res van die lang pad! Goeie waarde vir geld!

John J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John J
Gesin met klein kinders

Decent.

In the cottage we were in, the shower didn't have a shower head and the water doesn't mix.

Liandi R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi R
Gesin met klein kinders

Veilig, bekostigbaar en baie netjies.

Wonderlike oord met baie om te doen vir die kleintjies. Veilige, gerieflike verblyf. Beslis waarde vir geld!

Michelle P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Incredible, wish we had stayed longer.

The only issue I had was the beggars at the entrance who followed my daughter and I all the way around town when we went for a walk to explore. They wait directly outside the door to the resort.

Piet E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Piet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles was uitstekend van die diens tot die boek met informasie.

Piet D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met vriende

Uitstekende oornagfasiliteit.

Skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en veilige parkering.

Liezl V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik met speelplek vir kinders.

Baie gerieflik, lekker met TV en speelplek vir kinders. Die tee/koffie pakkie in kombuis was lekker ekstra.

Eldrin D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrin D
Saam met vriende

Tuis gevoel.

Was daar vir 'n spesiale geleentheid en Profcon het uit hul pad gegaan om dit soveel meer spesiaal te maak. Onvergeetlik!

Elizabeth V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met baie speelplek vir kinders en 'n swembad!

Ons het net 'n oornagplek gesoek, maar sal beslis weer hier oorslaap!

Lomare K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomare K

Hul het vir ons groep vreeslik moeite gedoen. Dit word baie waardeer!

Ons was 18 mense en hul het aan elkeen van ons versoeke voldoen om dit ‘n onvergeetlike kuier te maak.

Willie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Gesin met tieners

Die perfekte oornagstop of naweekwegbreek-plek.

Ons het al 'n paar keer by ProfCon gebly. Dit is sentraal, skoon, netjies en baie veilig. Die kamers is skoon en netjies. Die ontbyt is ook baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

Loraine B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflik.

Baie skoon en netjies en baie vriendelik.

Genevieve W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve W

Ons kuier was baie lekker. Die vriendelike ontvangs en omgewing het ons baie welkom laat voel. Die Fiddlewood-huisie was groot genoeg vir ons 7 groepie.

Ons rekommendasie vir Fiddlewood sal wees dat daar net een esktra badkamer kan wees. 7 mense in een huis met een badkamer het na die 2de dag te veel geword.

Heidi W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi W
Gesin met tieners

Lovely family friendly environment. Excellent food and service.

Loved the place! Loved the staff.

Sarel M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plekkie.

Ons was aangenaam verras toe ons deur die hele kompleks gestap het. Ons het nie geweet dat daar selfs woonwa-staanplekke is nie. Baie lekker daar gebly.

Annie L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie L
Gesin met klein kinders

Beautiful ou gebou met dik mure en hoë dakke.

Goed toegerus. Lekker speelplek, goedkoop en lekker ontbyt.

Melanie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Gesin met klein kinders

Perfek vir gesin met jong kinders.

We had a great time with our 5 year old daughter at Profcon, staying at the Daisy Cottage. This was perfect for us, since the cottage was situated a bit away from the rest, and was directly in front of the jungle gym area, and at the back there is a bike path. The jungle gym has swings, foofie slides, balance beams, etc. There is even a mini golf course! The bike path has little stops, and you will even see little ducks and chickens interrupting. A coffee shop for the parents and swimming pool for the hot days. To top it all off, they were very friendly and caring. Just perfect.

Lizani M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizani M
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek

Sal vir seker weer by Profcon oornag. Daar is so baie om te doen vir die kinders, een nag was te min. Goeie diens!

Amanda C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Graaff Reinet is a beautiful town, close to all the attractions.

Accommodating, friendly staff to assist as my husband is wheelchair bound. Need to take the fairy with that does the dishes when I am out visiting all the attractions.

Willie S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskikte oornagbestemming vir 'n reisiger.

Gerieflike oornagbestemming of vir konferensies en funksies.

Ben D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, dankie.

Lekke geslaap daar, dankie.

Gayle F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle F
Gesin met klein kinders

Very clean and the staff are friendly.

Good value for money and excellent premises.

Michael H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Gesin met klein kinders

We were pleasantly surprised by the size and neatness of the place.

We enjoyed friendly staff and lovely rooms.

Ernst V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst V
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens met vriendelikheid - goeie waarde vir geld - pragtige ligging met die berge as uitsig.

Heerlike ontspanningsfasaliteite vir klein kinders. Inligtingsblad wat ons ontvang het was insiggewend en genoegsame om elke tipe toeris te interesseer met iets van als om te doen vir die hele gesin.

Mariette B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Gesin met tieners

Heerlike fasiliteite en goed om te doen vir die kids.

Kamers is ruim en skoon. Kinders het lekker geswem na die lang reis en die ontbyt was heerlik.

Rolf V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rolf V
Gesin met tieners

Gerieflike oornag.

Ons het Graaff-Reinet gebruik as verblyf tussen die Kaap en die Rand.

Pieter D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Sien sterre.

Wilna P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna P

Baie lekker gekuier. Vreeslike oulike plek.

Diens was puik. Baie goeie en lekker geriewe op die perseel. Sal vir seker wees Profcon besoek.

Jan G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blêrrie lekker.

Sien sterre.

Francois R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, rustig, met baie in die speelparkie vir die kleinkinders om hulle besig te hou en van hulle energie ontslae te raak.

Ideale oornag plek. Rustig en veilig en genoeg vir die kleinkinders om te doen om bietjie energie te verbrand voor slaaptyd.

Suzanne S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagbestemming.

Veilige oornagbestemming en die tariewe is bekostigbaar.

Abraham R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham R
Gesin met klein kinders

Family friendly stay.

Kids had so much fun. Was the perfect start to our holiday.

Werner G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G
Gesin met klein kinders

Een van die beter oornagplekke.

Profcon was nog altyd een van my mees gunsteling-oornagplekke. En sal dit graag aanbeveel. Die Android-boksie (vir Netflix) is 'n puik idee en voeg waarde toe, maar ongelukkig dat die swak internetspoed (gratis Wifi) dit amper ongedaan maak aangesien die spoed so laag is dat dit onbruikbaar is. As die internetspoed beter was sal ek nie skroom om Profcon 'n 5-stergradering te geen nie. Skoon, ruim, netjies, met lugversorging en baie vriendelike personeel. Profcon sal my vir seker weer sien.

Piet D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel vriendelik en behulpsaam.

Fasiliteite skoon en netjies.

Kathy A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome clean town.

Beautiful town steeped in history. Well worth a stop over.

Willie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Gesin met tieners

Die perfekte oornagplek.

Het al voorheen by ProfCon gebly. Dit is regtig die perfekte oornagstop. Netjiese en skoon akkommodasie met veilige parkering. Die swembad is ook baie gerieflik die tyd van die jaar. Ook baie sentraal naby die Spar, restaurante ens. Sal beslis weer daar bly.

Naomi D - Jan 2021
Gemiddeld