Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Proleefic House on Florence

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 3
Selfsorg.
Gaste het toegang tot 'n privaat kombuis en badkamer.
Gaste ontvang basiese toiletware en handdoeke wanneer hul arriveer.
Die kamer het 'n skoon dubbelbed, lessenaar en tafel, sowel as koffie- en teemaakgeriewe met koffie, melk en suiker.
Gaste het 'n privaat sitkamer met 'n TV en DStv.
Daar is 2 ingange; 'n skuifdeur voor die eiendom en een aan die agterkant van die eenheid. Hierdie ingang bied ook toegang tot 'n groot erf en gedeelde braai-area.
Die eiendom word gemonitor deur kamera's en is in die sorg van 'n betroubare sekuriteitsfirma.
Kamer 4
Selfsorg.
Gaste het toegang tot 'n privaat kombuis en badkamer.
Gaste ontvang basiese toiletware en handdoeke wanneer hul arriveer.
Die kamer het 'n skoon dubbelbed, lessenaar en tafel, sowel as koffie- en teemaakgeriewe met koffie, melk en suiker.
Gaste het 'n privaat sitkamer met 'n TV en DStv.
Daar is 2 ingange; 'n skuifdeur voor die eiendom en een aan die agterkant van die eenheid. Hierdie ingang bied ook toegang tot 'n groot erf en gedeelde braai-area.
Die eiendom word gemonitor deur kamera's en is in die sorg van 'n betroubare sekuriteitsfirma.
Huisreëls

- Stel asb. die instansie in kennis indien enige ekstra geriewe benodig word. Die instansie sal hul bes doen om dit aan te skaf en gaste kan hul terugbetaal tydens inklok.
- Indien gaste met kinders reis, moet hul asb. die instansie in kennis stel van enige addisionele ondersteuning of geriewe wat benodig word. Ekstra fooie sal gehef word indien dit nodig is.
- Gaste moet asb. onthou om die sleutels by die eienaar of eiendom bestuurder te los tydens uitklok. A R500 boete sal gehef word indien die sleutels nie oorhandig word nie.
- 'n Stel handdoeke word tydens inklok voorsien. Die handdoeke word saam met die beddegoed elke derde dag vervang.
- Die instansie bied nie 'n wasgoeddiens nie, maar reëlings kan getref word met die bestuurder teen 'n addisionele koste.
- Proleefic House on Florence kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan gaste se eiendom nie.
- 'n Strykplank en -yster word voorsien. Gaste word aanbeveel om dit te gebruik en nie strykwerk op die bed te doen nie.
- Vir veiligheidsdoeleindes moet gaste asb. seker maak dat deure gesluit is wanneer hulle die eenheid verlaat.
- Indien 'n gas die laaste persoon is om 'n vertrek te verlaat, moet hul asb. seker maak dat die ligte afgeskakel is.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het mag op die perseel wees.
- Rook is streng verbode. Rook asb. buite. Indien gaste gevang word om te rook in enige gebou of kamer, sal 'n boete van R500 gehef word en die persoon sal gevra word om die perseel te verlaat sonder terugbetaling. Hierdie reël geld ook vir kamers wat ruik na rook. Geen rook naby 'n venster word toegelaat nie.
- Die braai-geriewe buite is beskikbaar vir alle gaste om te gebruik. Dit moet skoongemaak word na gebruik.
- Respekteer asb. ander gaste en hou geraasvlakke laag, veral na 22:00. Dit geld ook vir groepbesprekings.
- Daar is 3 parkeerplekke op die perseel wat beskikbaar is op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Wanneer die parkeerplekke vol is, kan voertuie buite die hek parkeer. Alhoewel Oakdale 'n veilige area, word gaste aanbeveel om alle waardevolle goedere uit die voertuig te verwyder.
- Proeleefic House on Florence kan nie verantwoordelik gehou word vir enige skade/verlies/inbrake of boetes wat verband hou met gaste se voertuie nie, en ook nie enige verlore of gesteelde persoonlike besittings nie.
- Alle breekware en potte moet deur gaste skoongemaak en weggepak word. Opwasmiddel sal voorsien word.
- Eet en drink word oral binne die perseel toegelaat, maar gaste word gevra om agter hulself skoon te maak en die vullisdromme wat voorsien word te gebruik enige ongewenste items weg te gooi.
- Die perseel moet asb. skoon wees ten alle tye.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- 'n Kaartfasiliteit is by die instansie beskikbaar. Waar moontlik, word gaste aanbeveel om van hierdie fasiliteit gebruik te maak in plaas van kontantbetalings.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Florence-straat 12, Oakdale, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3edd71f9b91f2f59036604b9cae033214b108d449e77e96a31c8ce1ccd3a0d599b069751218c493fc9134d9b2d9b400425e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 12 Florence Street Oakdale, Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.894445275416 18.631697260119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem