Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect Farm Cottages

Selfsorg
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kothuis is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n slaapbank, 'n gewone rusbank en 'n elektriese kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en beperkte WiFi. Die eenheid het privaat braaigeriewe en gaste kan gebruikmaak van die gedeelde onderdak-lapa. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar dit moet vooraf met die bestuurder gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2

  • Eetkamer

per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db5ac42742ae6a78e4afac483f473bad6987e005f0947542923dba094f29ad4612f63232270715929746557bac46ce54693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem