Prosper Stud Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Prosper Stud Guesthouse is 'n gastehuis op 'n renperd-stoetplaas 7 km buite Robertson.

Die gastehuis het 4 kamers wat aan die plaashuis grens. Drie van die kamers het 'n dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer en linne en handdoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het toegang na tuin.

Lydias Prosper het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n toegeruste kombuisie en 'n badkamer met 'n bad.

Lydia is 'n eenheid met 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. In die sit- en eetarea is daar 'n slaapbank met slaapplek vir 1 gas teen 'n ekstra fooi. Verder is daar 1 badkamer met 'n stort.

Gratis parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Prosper Stud Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false