LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Prosperita | LekkeSlaap
+15

Prosperita

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Die eienaar se woonstel is op die boonste vloer en Prosperita is op die grondvloer. Die woonstel is smaakvol versier en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gaste is welkom om van die beskutte braai-area gebruik te maak of om die swembad te gebruik.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Prosperita is stap- of ryafstand van die strand, winkels, restaurante en ander geriewe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Prosperita sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Prosperita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Prosperita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNjYzZGM5LWJkOTgtNDA1MS04MDQxLTc4ZGI1NDBlZjkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 31 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -29.54265 31.2121
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!