Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Protea 38 is 'n selfsorghuis 750 m vanaf die strand in die kusdorp Struisbaai. Die huis is op dieselfde perseel as 'n permanente inwoner, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike stoele, 'n slim-TV, 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n lekker kaggel vir koue wintersaande.

Struisbaai is 'n bekoorlike vissersdorpie in die Wes-Kaap se Overbergstreek. Gaste kan watersport soos kajakvaar en sweefski geniet. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Agulhas Nasionale Park, Spookdraai-voetslaanroete en die Waenhuiskransgrot in.

Slaapplek

’n Bespreking by Protea 38 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Protea 38
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Ligging

  • Proteaweg 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea 38 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7940e874e1d54462ff2e0c4a6b9b147c0fa2eea608397b023dcbdccd556b6e64bfd1ecf23f2f6e6a680ed006bbc19a19a88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7) 1 5 1 4 Proteaweg 38 Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.800595473764 20.044509817175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem