Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Protea Cottage is in Caledon geleë en bied uitstekende waarde vir geld met verblyf in 'n privaat huis op 'n privaat erf. Die huisie is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit bied maklike toegang tot die N2 en daar is verskeie winkels, restaurante en wynplase in die nabye omgewing.

Dié eenheid het 'n ruim oopplan-leefarea met kombuisarea wat deur glasdeure toegang bied tot 'n privaat patio en agtertuin. Die kothuis het 'n aparte opwasarea. Die ruim slaapkamer het 'n ekstra lengte koningingrootte-bed met wit katoenlinne. Handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n ruim instap-stort, toilet en wasbak. Daar is genoeg kasruimte in die slaapkamer. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea om nog twee gaste te akkommodeer.

Die agtertuin bied toegang tot 'n tweede slaapeenheid, naamlik Klein Protea. Dié eenheid, het 'n privaat ingang vanaf die straat. Dit kan as 'n tweede slaapkamer vir Protea Cottage bespreek word of apart. Klein Protea beskik nie oor 'n kombuis nie, maar wel 'n klein yskas, mikrogolfoond en ketel met koffie- en teegeriewe.

Klein Protea het 'n dubbelbed of twee enkelbeddens. Wit linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n en suite-badkamer het 'n oop instap-stort, wasbak en 'n toilet.

Slaapplek

’n Bespreking by Protea Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Protea Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0c94d073c4ad221a7eb67b14b2cc2b585900797e097095ca56e18194c4960228c88cdc541419081456b84e72d8d61a474d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 8 Protea Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.230959051843 19.431275277475