LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Protea Cottage | LekkeSlaap
+14

Protea Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Protea Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marilize N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize N

Absoluut uitstekend!

Baie dankie, Elanza. Ons het so lekker gebly die naweek. Alles was skoon en netjies en gerieflik. Ons het alles gekry wat ons benodig en het net lekker gebly. Ons sal beslis julle weer besoek wanneer ons in die toekoms in Caledon mag wees.

Winnie B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B
Saam met vriende

Little gem close to the springs.

Well equipped, clean and quaint home. Lovey courtyard with braai. Our host was friendly and welcoming. Also thanks to the webpage admin for the very efficient service.

Karin N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin N

Baie netjies en skoon, perfek vir 'n kort kuier.

Die huisie het als wat nodig is en word keurig aangebied. Daar was redelik baie mense wat snags verbyloop en praat, maar dit het ons nie werklik gepla nie.

Janine B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Perfect for our booking as accommodation for after-wedding night. Clean and neat with everything we needed.

Will certainly recommend for similar use.

Lizl M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl M
Gesin met klein kinders

Perfekte tuiste vir oornagverblyf.

Die cottage is netjies, skoon en het alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar bly.

Ashley S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S
Saam met vriende

Value for money.

We had a great stay at the Protea Cottage. The entire house was very clean and tidy. Probably the best bed I've slept on at a guest house. All in all, I would definitely recommend this house. Lastly, like I said in the title, great value for money.

Ishmail R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ishmail R
Gesin met tieners

Great.

Very clean, has all facilities.

Eunice M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice M
Gesin met klein kinders

Baie mooi en ruim.

Geen toesluitparkeerplek vir voertuig nie. Oprit is goed, maar stel 'n hek voor.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice and spacious.

No lockup parking for vehicle. Driveway is okay, but suggest a gate.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michell H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell H

Dit was fantasties.

Dis naby winkels en die caledon casino geleë, alles was perfek en gemaklik. Ek sal beslis weer Protea Cottage bespreek.

Protea Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Michell. Ek waardeer dit en hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Elanza

Protea Cottage
Samantha B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met klein kinders

Very neat and spacious accommodation.

The cottage is perfect for a small family. Has everything you would need and very clean.

Petra K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra K
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het, cosy plekkie vol karakter.

Hierdie Lieflike plekkie kom eers voor as klein, maar het ons verbaas met die ruimte. Die pragtige vloere en gerestoureerde houtmeubels bied 'n lieflike atmosfeer. Boonop is dit lekker sentraal.

Philip K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Gesin met tieners

Oulike plekkie.

Sien sterre.

Lafras U - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lafras U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklik.

Net vir oornag, was ideaal vir ons behoeftes, baie netjies en gemaklik, vriendelike diens.

Ilze L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese verblyf. Goed geleë. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Baie netjiese blyplek. Rustige atmosfeer. Goed geleë. Goeie diens.

Marlise V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Saam met vriende

Baie netjiese plekkie!

Baie netjiese en gerieflike blyplek.

Natasha D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Die plek was baie netjies met alles wat jy nodig het!

Bernu V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige atmosfeer en heerlik koel ten spyte van die hitte op Caledon.

Protea Cottage was sentraal geleë, ongelooflik netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier. Alhoewel meeste van ons tyd deurgebring is by 'n troue buite die dorp, kan ons die verblyf vir die aande hoog aanbeveel. Dankie vir die eienaar wat ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Was 'n naweek wat ons nog lank sal onthou.

Therese M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Therese M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons het ons verblyf in Protea Cottage baie geniet en is baie vriendelik deur Elanza ontvang. Die eenheid is baie goed toegerus en alles was baie netjies en skoon.

Garreth L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garreth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was baie rustig en stil en sal enige een aanbeveel om Protea Cottage te gebruik, dankie.

Protea Cottage's terugvoer

Baie dankie Garreth.

Protea Cottage
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0c94d073c4ad221a7eb67b14b2cc2b585900797e097095ca56e18194c4960228c88cdc541419081456b84e72d8d61a474d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 8 Protea Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.230959051843 19.431275277475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!