LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Protea Guest House | LekkeSlaap
+63

Protea Guest House

54 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Apr 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Protea Gastehuis skuil in die hartjie van Knysna, in die woonbuurt Paradise. Ons het 3 houtkothuise in 'n groot subtropiese tuin met lieflike uitsigte oor Knysna se strandmeer.

Loerie Kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n woonkamer en 'n ruim sondek met braaigeriewe. Loerie Kothuis bied verblyf aan 4 gaste en is geksik vir 'n gesin met kinders. Glasogie en Suikerbekkie het elkeen slaapplek vir 2 mense en beskik oor sondekke en braaigeriewe. Hierdie 2 eenhede is nie geskik vir kinders nie. Elke kothuis is toegerus met 'n yskas, waaier, verwarmer, radio, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, patio. Loerie het DStv en Glasogie en Suikerbekkie het albei OpenView TV (dit is ongeveer 30 kanale en sluit eTV en BBC-nuus in). Daar is gratis parkeerplek op die perseel en gratis onbeperkte WiFi van 50 Mbps.

Protea Guest House is in 'n stil doodloopstraat sonder verkeer. Geniet gerus die subtropiese tuin en die volop voëllewe. Daar is gereeld blouapies en Knysna Loeries op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 54 resensies vir Protea Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhuxl1j2OWvbBxjaWRTByUnjwlzBYteHhBjOMwEPd9TE2Rxj1vE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 7 Protea Street Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0341 23.03671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!