Protea Guest Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Protea Guest Accommodation bied verblyf in 'n gesogte sekuriteitskompleks in die Kaapse voorstad, Bellville. Dié landgoed is sentraal geleë, net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, hospitale en restaurante.

Verblyf beskik oor 4 woonstelle met privaat ingange. Die Wes-woonstel is die grootste eenheid met 'n aparte slaapkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n heerlike kombuis en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die Noord-woonstel is 'n sonnige eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n pragtige uitsig. Die Tuin- en Oos-woonstel is lieflike eenhede met 'n dubbelbed elk.

Die eenhede het kombuisies met basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel.

Al die eenhede het 'n Smart TV, behalwe die Noord-woonstel. Netflix en Showmax is beskikbaar.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area, soos Willowbridge winkelsentrum, Bellville Gholfklub, Cool Runnings Toboggan Track en GrandWest Casino.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Protea Guest Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R710 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za