LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Protea Retreat | LekkeSlaap
+41

Protea Retreat

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Protea Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stefhanie M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefhanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plekkie. Alles so perfek en netjies.

Skoon en netheid. Menno gaan beslis die extra myl om hom besoekers tevrede te stel. Sal hierdie plek vir enige een aanbeveel en ek sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van dit. Keep up the good work Menno.

Protea Retreat's terugvoer

Dit was n plesier om julle hier by Protea Retreat te he. Jammer ons het so min van mekaar gesien. Julle is altyd welkom hier. Dankie vir julle mooi woorde en komplimente.

Protea Retreat
Paul V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Enkelreisiger

Fantasties!

Protea Retreat - hierdie is 'n klein hotel never mind 'n gastehuis! Stunning in soveel opsigte, sal enige tyd daar weer gaan bly, dis my huis weg van die huis af.

Protea Retreat's terugvoer

Hello Paul,

Baie dankie vir die mooi komplimente. Dit was n plesier om jou hier by Protea Retreat te he. Ons hoop dat jy in die toekoms gereeld by ons sal kom bly.

Groete, Menno & Janneke

Protea Retreat
Ettiene L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onoortreflike verblyf en baie gasvry.

Dit is sekerlik 'n 10 uit 10 werd en kan beslis aanbeveel word.

Protea Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop volgende keer het julle meer tyd om hier by ons te bly. Ons probeer solank om te verbeter op die 10 uit 10, want daar is altyd iets om te verbeter. Groete, Menno en Janneke

Protea Retreat
was R1 000
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
was R1 000
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
was R1 000
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hellingstraat 54, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MTA0MjVhLTdkN2QtNGZkNy04MzJkLTQ1NDUyYzc5ODQxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R600  per nag (vir 3 persone) 3 5 1 5 54 Helling Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.88914 18.70271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!