6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Clearwaters Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Protea Sabr is 'n lieflike selfsorghuis in Helderberg, Gordonsbaai aan die voet van die Hottentots-Hollandberge. Dit is ideaal vir gesinne of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, dubbeloond, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek om te eet en te ontspan, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Daar is 'n swembad, sonstoele, sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Veilige parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is 5,9 km vanaf Gordonsbaai se hoofstrand, restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Arshad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Clearwaters Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Sabr het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Clearwaters Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang