Midlands Meander Akkommodasie by Proudfoot Holiday Farm | LekkeSlaap
+15
+15

Proudfoot Holiday Farm

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 300 per nag (vir 15 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ProudFoot Farm, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Proudfoot Vakansieplaas is sowat 35 km vanaf Mooirivier en bied gaste 'n selfsorg huis in die hartjie van die bosveld. Dis ideaal vir gaste wat hou van fietsry, stap, voëlkyk of visvang. Let asb. daarop dat gaste op 'n grondpad (Middelrus-pad) sal moet ry wat nie geskik is vir sedan-voertuie met lae ashoogte nie.

Die huis bied slaapplek vir tot 15 persone en daar is 5 kamers; 4 van die kamers het elk 'n dubbelbed en die ander kamer het 4 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander kamers deel 3 badkamers. Daar is 2 sitkamers en 'n kroeg, 'n groot oopplan eetkamer en kombuis en 'n gasbraaier op die stoep, en 'n braaier wat met houtskool brand in die tuin.

Die Zoeloe-watervalle is so entjie, maar nie te ver nie, en is beslis die besoek werd. Die plaas is die perfekte plek vir diegene wat lus het vir rus en ontspan. Bokke word gereeld gesien in die omgewing soos hul deur die plaas beweeg van tyd tot tyd. Die Craigie Burn dam is sowat 5 km ver en is ook ideaal vir lyne gooi. Weenen Wildreservaat is 60 km van ons af en daar kan gaste ook ander wild sien.

As jy van die Afrika-sonsondergang hou, sal dié plek jou betower!

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Proudfoot Holiday Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • ProudFoot Farm, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Proudfoot Holiday Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 15 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ProudFoot Farm, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmm3F3jhEOkOxS704Xt4wDiV1RGZGnMXvlqrP5GSXSQxYihiL3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (vir 15 persone) 6 5 1 5 ProudFoot Farm D509 Middlerus Road 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.11789956628 30.256656110287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za