Provence Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Provence Guest House is net 7 km buite Potchefstroom geleë op die R501 in die rigting van Carletonville. Die plaas bied 'n rustige atmosfeer met groot tuine.

Die gastehuis beskik oor 2 smaakvol versierde kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale,

Gaste kan die pool-tafel, swembad en braaigeriewe benut. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. Elke kamer het sy eie privaat ingang en parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Provence Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za