+19

Providence 77

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fascadale Road, Providence Unit 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Providence 77 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Providence-kompleks in Ramsgate. Die kompleks is ongeveer 300 m van Ramsgate-strand af en is die perfekte keuse vir vriende en familie wat gerieflik geleë is om verskeie geriewe tydens hul besoek te geniet.

Hierdie woonstel kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai geniet. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai- en swembadarea, en veilige parkering op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 383

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Fascadale Road, Providence Unit 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fascadale Road, Providence Unit 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9125d91ab981c1b1cc212277ebbf6e6cbb6e85a402e88c2e11c4ecca3b7ec7514ce5b0f72dee6c1b8e860804a9b07f363764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) Fascadale Road Providence Unit 77 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.888712862075 30.345519752467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang