Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba Chalets, Mabalingwe

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Pumba Chalets, Mabalingwe
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pumba Lodge is goed geleë, naby die winkels, speelpark en swembaddens.

Ons verblyf by Pumba Lodge was van begin tot einde heerlik. Die blyplek is klein, maar baie goed toegerus en gerieflik. Dit was ook baie rustig tussen die mooi plantegroei, voëls en diere. Ek kan dit aanbeveel vir 'n baie lekker wegbreek van die stad se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigit B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A 'lets-do-this-again' awesome breakaway.

A lovely chalet with all you need to enjoy a very comfortable stay. It was clean and tidy upon our arrival. It has its own private little lapa overlooking a spruit at which we saw Nyala and Kudu come down for a drink. The patio too has a lovely view - beautiful trees to provide shade in which Vervet Monkeys play and superb for bird viewing. Walking distance to the pool area and farm shop (putt putt, tennis courts, coffee & curio shop there too).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Thank you, Brigit, for the review. We are glad you enjoyed the stay at Chalet Pumba and Mabalingwe and we appreciate your support. Regards, Andre and Maretha.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Pieter D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties en netjies.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid is goed ingerig en netjies met aankoms. Selfs die olifante het daar kom kuier. Dit is lekker sentraal geleë naby winkels, 'n swembad, restaurante, ens. Hier kan jy die vrede van die bos geniet in gerief. Baie dankie, dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Pieter vir die terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet en waardeer julle ondersteuning baie.
Andre en Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Britz N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Britz N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een om nooit te vergeet nie.

So was ons deel van die Mabalingwe-brand wat uitgebreek het. Pumba chalet is goed toegerus met als wat mens mag benodig, ons het die lugversorger vreeslik waardeer veral die eerste dag toe ons daar aankom en dit warm was. Die stort met sy vreeslike goeie druk was 'n groot pluspunt aangesien menige storte vir my 'n frustrasie is. Linne kan dalk bietjie opgegradeer word? Die boma-area se stoele was ook nie eintlik skoon toe ons daar aankom nie, die skoonmakers moet dalk maar oplet daarna (baie spinnerakke en so). Die vlakvarke het ons lekker kom verras, heelwat van hulle saam met die kleintjies, ons het dit vreeslik geniet. Pumba chalet is gerieflik naby aan die swembadarea en restaurante. Ons het die Vultures restaurant besoek vir die rugby en dis werklik 'n lekker restaurant met 'n baie mooi uitsig. Was by Kalahari Oasis ook die dag na die brand uitgebreek het terwyl hulle besig was om skoon te maak. Dit staan nog. En dan baie dankie aan Maretha wat so mooi alle reëlings deurgegee het na ons toe en ons op hoogte gehou het met die brandgevaar sodat ons betyds kon ontruim en die reservaat veilig verlaat. Sy het ook aangebied om ons of te vergoed vir die 2 aande wat ons op moes uitmis of dat ons 'n ander naweek kon boek. Ons het die tweede opsie gekies aangesien ons beslis weer wil teruggaan en verder "explore". Dis 'n lieflike reservaat en ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Daar is genoeg om te doen vir 'n midweek wegbreek. Vat genoeg geld saam.

Ons het méér wild óm die chalets gesien as in die veld. Die ry paaie is goed versorg en is geskik vir 'n klein voertuie ook. Die "4x4"-roetes is egter vir voertuie wat hoër gelig is. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek, vriendelike mense!

Dit was so lekker! Ons het alles gehad wat jy nodig het om net die tyd te geniet. Die eienaares is vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer gaan kuier! Al die Pumbaa's wat elke dag kom kuier, die bokkies, voëltjies etc. was verseker ons hoogtepunt! Skoonmaak dame ook vriendelik en netjies, sy kan net meer moeite doen om die plekkie deeglik uit te vee voor aankoms en seker te maak alles is mooi skoon, veral die toilet! Maar dis klein teenoor die onvergeetlike tyd wat ons gehad het! Dankie baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig geniet, baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Philip vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer!
Dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit baie.
Andre en Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Chantelle R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R
Gesin met klein kinders

Lovely winter break.

I stayed in Pumba Chalet A and it was lovely. It is a small unit, which is very clear from the pictures, but it has all of the amenities needed and more. We found the unit to be clean, the housekeeper friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Thank you for the feedback, Chantelle. We appreciate your support.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Joean S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely relaxing stay.

I found the noise from the pool across the road was a bit much the one day. But really not enough to spoil our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek!

Plek was goed toegerus! Ons het ook baie gehou van eie privaat boma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lovely place. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige naweek.

Rustige naweek gewees. Heelwat wild gesien en sal definitief weer daar bespreek. Loopafstand van winkel en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Jacqueline M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We checked in on a Friday. And on Saturday the cleaners didn't come to clean our room, they just passed.

Our door was opened to show that they can come in but they just passed screaming to each other. They cleaned 270, 267A, and other chalets. And the previous year we were there for 3 nights and the chalets were cleaned every day. But everything was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie vir 2 mense.

Ons het ons kuier vreeslik baie geniet! Eienaar se instruksies was baie duidelik, en ons het geen probleme gehad nie. Ligging is fantasties, reg by die winkeltjie en aktiwiteitsentrum, baie netjies en skoon, en die aparte private bomatjie langs die rivier is 'n groot bonus! Elke dag 'n paar bokkies by die eenheid gesien langs die rivier! Vir 2 mense, sal ek dit beslis aanbeveel vir 'n heerlike wegbreekkans! Die enigste aanbeveling wat ek wel sal maak is die byskaffing van wifi wat deesdae basies 'n moet vir almal is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlet-benalene R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet-benalene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke oomblik geniet.

Ek het vir die eienaar gevra vir 'n ekstra persoon. Wow, sy't selfs die enkelbeddens dubbel gemaak en 'n bunkerbed ingesit. Ook aan haar genoem van die toilet by teëls wat los is. Die foto onder was nog beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ediaan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ediaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek.

Die chalet is wonderlik toegerus en is lekker sentraal geleë. Baie rustig en stil gewees, en ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was baie lekker, alles was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Chalets goed geleë langs swembad-, winkel- en koffiewinkelkompleks.

Klein en kompak met alles wat nodig is vir lekkerbly en 'n lekker stoepie vir buitekuier. Eie boma wat in die natuur is. Blykaar kuier olifante gereeld daar. Ek het dit ongelukkig gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Susan. Jammer die ollies het nie kom kuier nie. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Chris R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Gesin met klein kinders

Vriendelik en baie lekker gekuier.

Sal beslis weer van julle gebruik maak en weer na Pumba Chalets, Mabalingwe toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Dankie Chris! Julle is welkom. Bly julle het die verblyf geniet

Pumba Chalets, Mabalingwe
Mc B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mc B
Gesin met klein kinders

Altyd lekker!

Ons geniet die Olifantskamp die meeste. Kinderlik opgewonde as die olifante ons besoek op ons voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weich H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weich H
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Perfekte wegbreek van die stad. Tannie Maretha en oom André is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis oor en oor kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die mooiterugvoer. Ons waardeer julle ondersteuning en julle is baie welkom.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Hennie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K
Gesin met klein kinders

Lekker plek! Waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize A
Gesin met klein kinders

Lekker deur die dag maar vrek koud in die nag.

Geen voorsiening vir beurtkrag. Geen herlaaibare ligte beskikbaar nie. Geen elektriese komberse nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was worth the money.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Dankie Hanlie. Ons waardeer die terugvoer.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Morgan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustige plek! Sal defnitief weer daar gaan vakansie hou!

Netjiese plek, die eenheid het reeds alles wat 'n mens moontlik nodig het! Sal defnitief hulle aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning Morgan. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Jeanne M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie - kort instandhouding.

Baie ernstige dak lek in die kombuisie, weens die reën was die kombuis meeste van die naweek onder water wat veroorsaak het dat die lig en skakelaar in die kombuis heeltyd die krag laat trip, so ons kon nie die kombuis gebruik het nie. Skoonmaker het net droë handdoeke oor al die water gegooi so ek dink hulle is bewus van dit. Kombuis was heeltyd 'n gemors met die baie reën van die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Jeanne, ons is jammer dat die reen die verblyf bederf het. Ek sou dit waardeer het as julle ons vroeer ingelig het of die kontak nommers wat voorsien was, gebel het. Eienaars sal dit waardeer indien gaste nie wag tot hulle vertrek om probleme te rapporteer nie.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Riana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Netjiese plek met 'n rustige atmosfeer om die siel te voed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing nature and people.

Beautiful surroundings and river running past the chalets was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was 'n baie lekker kuier maar sal verseker meer aandag moet gee aan die instandhouding buite. Die buitelig het veroorsaak dat krag heeltyd trip en was na 2 dae reggemaak. Braai op die stoep was deurgeroes en kon nie lekker braai nie, maar al die positiewe maak die kuier oor Kersfees die moeite werd. Verseker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay in the Bushveld.

The unit is small, however functions well for 2 adults and one small child with DStv, the braai area is well situated and the aircon was welcomed in the heat. You are close to all the activities, pool, tennis courts, shop and restaurant. We were very happy with our stay and would perhaps go back again in the near future. We only had two concerns, the towels and linnen did not smell good, so I'm not sure how long it was in the unit, or if washed before. Then as the units are very close to each other, we had neighbours that were very loud, drinking and coming in late, which woke us up, not what you want to expect when seeking tranquility in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Thank you for the feedback.

In response to your concerns with the following:
The linen issue will be raised with the cleaning services. Secondly, I request guests in my correspondence to report noise and feeding of animals to security who will address these issues. Alternatively, guests can also call the owner to report the matter.
We still appreciate your support.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Dries M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Lekkerste naweek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was baie mooi en skoon en net perfek!

Dankie vir al die moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig. Chalet is baie netjies en goed toegerus.

Ons het heerlik gekuier. Dit was so rustig. Dit is lekker as die diere jou op die stoep kom groet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamari J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari J
Saam met vriende

Rustig

Het lekker gebly met 'n mooi uitsig oor die bos. Diere het vir ons kom kuier en het die verblyf aangenaam gemaak. Kon lekker vroegoggend koffie drink op die stoep en die natuur geniet. 'n Bonus was die skoonmaak van die eenheid elke dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsia K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marsia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, was sommer slaapplek a.g.v. van funksie in die omgewing.

Ons hou baie van die reëling dat ons nêrens hoef in te check nie en dat die sleutel maklik beskikbaar was. Alles skoon en netjies. Heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek!

Heerlike huis met alles wat jy benodig vir ‘n naweek in die bos. Baie skoon en netjies. Ons het al die vlakvarke en apies en bokkies om die huis geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Arina. Ons waardeer julle ondersteuning en baie bly julle het die verblyf geniet!
Maretha en André.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Michael P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gerus in die pragtige plek.

Ons het die week lekker gerus. 'n Plek waar jy vrede en rus vir jou siel kan vind. Dankie vir die mooi ten volle toegeruste chalet. Ons het dit baie geniet tussen die diere. Dankie vir die uitstekende kliëntediens. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en die positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te huisves.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Erdi J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erdi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Gesin met klein kinders

Baie rustige en gerieflike verblyf. Uitstekend geleë as jy kleingoed by jou het.

Gesin met twee peuters. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Baie goed geleë en ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Het dit geniet om die vlakvarke en eekhorinkies op my drumpel te hê. Het dit nie geniet toe die ape (soos 'n wel opgeleide bende) binne oomblikke my hele sak beskuit uit die kombuis steel. Die aparte klein bomas was ook lekker privaat. Die bokke is oral. Die grondpaaie is in 'n goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letisia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letisia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik gewees. Stil en rustig waar jy lekker kan ontspan.

Dit was rustig. Het heelwat bokke en vlakvarke gesien by ons chalet. Selfs volop voëllewe by die boma en river. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, peaceful, had really wonderful time.

Had a wonderful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouzkja R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouzkja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Dit is 'n perfekte, netjiese en mooi plekkie met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Sal dit beslis aanbeveel vir mense wat 'n bietjie wil wegbreek en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning! Hoop ons sien julle gou weer.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Carien S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Saam met vriende

Dit was great.

Skoon, veilig, rustig, baie om te sien en doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Carien. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te huisves. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Schalk V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Was baie lekker.

Baie lekker gekuier. Almal was baie vriendelik en die plekkie waarin ons gebly het was skoon en netjies. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Enjoyed the game drives and braai facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustige atmosfeer. Oulike plekkie en goed ingerig.

Ons het ons wegbreek tyd by Pumba geniet - net jammer die tyd het so vinnig verbygegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Susan R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik

Die chalet is baie gerieflik en het als wat jy benodig vir 'n wegbreek uit die stad

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Susan. Ons waardeer julle ondersteuning.
Groete
Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Nick R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het heerlik ontspan gedurende ons 5 dag verblyf. Eenheid baie skoon en netjies. Om rustig in die boma te kan sit en braai, terwyl die diere lands die stroompie wei, was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Nick. Bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te huisves in die toekoms.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Minett V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minett V
Enkelreisiger

Hierdie kuier was net die beste medisyne na die Covid lockdown nagmerrie!

Ek en my ouers het Pumba A en B bespreek. Die eenhede het alles wat jy moontlik kan nodig hê vir selfsorg en nog meer! Die stoepe kyk uit op die rivierloop met welige, natuurlike plantegroei. Die diere en voëls kom kuier letterlik vir jou! Nogmaals baie dankie aan Maretha vir al haar moeite om gereeld in te check. Net oor Mabalingwe in die algemeen: Die koffiewinkel het heerlike ligte middagetes. Sorg maar verder dat jy alles inpak, die winkel het baie basiese voorraad. Dis was ook jammer om die verval van die eens lieflike restaurant bo by ontvangs te sien asook die vreemde ure wat hulle oop is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We just snuck away for the weekend for my wife's birthday and had an amazing time.

We will definitely come back and also recommend it to our friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We appreciate your support and look forward to accommodating you in the future.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Landie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier!

Die eenheid is mooi skoon en netjies. Baie goed ingerig. Ons het niks gekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely.

We spent our birthday weekend at Pumba Chalets. It was absolutely wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Thank you Mariska!

Pumba Chalets, Mabalingwe
Gary F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Als was mooi en skoon sal vir seker weer gaan - eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Hope! Ons waardeer julle ondersteuning en hoop ons sien julle weer!

Pumba Chalets, Mabalingwe
George D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable accommodation situated in the natural beauty of the bushveld.

Thank you for a great experience. Very friendly and efficient service. Will most definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie George. Dit is lekker om sulke goeie terugvoer te kry.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Riana V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en lekker gerus!

'n Netjiese en skoon eenheid! Die lugverkoeling was 'n wenner in die hitte wat ons beleef het. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Dankie Riana, vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom en ons waardeer die terugvoer.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Maretha B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha B
Enkelreisiger

Vir 'n bietjie alleentyd en rustigheid is dit uitstekend!

Die chalet het presies aan my vereistes voldoen! Ek bestuur en besit aandele in 'n besige gastehuis en het nou en dan nodig om op my eie weg te breek. Kon nie vir beter gevra het nie! Die privaat boma verdien ekstra punte. Ek kon my eie vuurtjie aanmekaar slaan en rustig met 'n glasie wyn die bosbokkies dophou. Dankie julle! Ek kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Maretha vir die terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet en ons sien uit om jou weer te huisves.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Sakkie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wildrit 'n moet, André was great.

Lekker gekuier, baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Die eenheid is baie netjies en van hoë gehalte, alles wat jy nodig mag kry is beskikbaar. Baie lekker gebly, net jammer vir die bure wat hulle nie Saterdagaand aan die park reels gesteur het met hul musiek en lawaai nie. Buiten dit het ons elke oomblik geniet. Sal beslis weer by Pumba A boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting goed.

Baie van ligging gehou asook uitleg en gerief van eenheid. Saterdagmiddag geraas van swembad area bietjie ongerieflik (musiek en vermaak ens.).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gebly. Wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Gesin met klein kinders

Heerlik ruim en gemaklik.

Heerlik en tuis! Maretha het ons tegemoet gekom met spesiale versoeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met vriende

Ons het die chalet baie gerieflik gevind. Daar het niks kort gekom nie, wil asb weer daar gaan kuier!

Al die reëlings rondom die verblyf het glad verloop. Ons het veral groot waardering vir die goeie en die gehalte van kommunikasie. In die algemeen was ons verwagtinge ver oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R
Gesin met klein kinders

We had a lovely time and a wonderful rest!

Enjoyed our getaway, children loved it too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Thank you Judy. We are glad you enjoyed your stay. We would love to accommodate you again in future.

Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Susan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Gerieflike, skoon verblyf, vriendelike, vinnige diens!

Netjiese, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het byderhand. Baie om te doen! Vriendelike eienaars! Heerlike naweek weg. My kinders wou nie huis toe kom nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almal was baie vriendelik en behulpsaam van die dag wat ek bespreek het tot ons vertrek.

Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was baie baie lekker gewees. Ons het elke oomblik geniet. Het alles wat jy nodig het. Loopafstand na die winkel en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, especially midweek.

Small but well laid out. Game drives well worth it with expert and informative guide. Thanks Steven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie O
Saam met vriende

Rustig verblyf in die natuur.

Ons het 2 dae bespreek by Pumba chalets voor ons na ons tyddeel sou skuif. Pumba chalets is 'n baie goed versorgde 2-bed eenheid. Hulle het alles wat jy nodig het. Die baie reën het gesorg vir 'n besondere uitsig, wat ons in 30 jaar se kuiers te Mabalingwe nie beleef het nie. Hoewel ons alles ongelooflik goed ervaar het, net een kritiek. Die yskas is baie klein vir 'n selfsorgeenheid en die vriesgedeelte het nie gevries nie en ons was genoop om ons swaar kamp vrieskas na die eenheid te dra om ons vleis en ys bevrore te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik.

Vir seker waarde vir geld. Sal weer gaan. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Valencia ons sal julle met graagte weer akkommodeer. Baie dankie vir julle ondersteuning. Groete Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Johan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Baie goeie naweek gehad.

Netjies, goeie waarde vir geld. Het dit baie geniet. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning, Johan. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer, veral na Maart as ons die plekkie se kombuis opgegradeer het.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Braai area

Everthing was great except for the braai area which we had to clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansu S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek in die bos vir die hele gesin!

Gerieflike chalets ideaal vir gesin met kinders. Lugversorging is 'n groot pluspunt! Geleë binne stapafstand van swembad, kafee, koffiewinkel, put-put en ander aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Ansu! Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Morne V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik was asemrowend en 'n ervaring om oor te roem.

Ek beveel Pumba Chalet ten sterkste aan vir enige paartjie. Dis werklik 'n lekker nessie in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand. Regtig eerste-klas!

Op aankoms het ons gevind die plekkie is skoon ek netjies. Toevallig was die eienaars (Maretha en Andre) in die chalet langsaan (die vriendelikste mense wat julle ooit sal ontmoet). Die eenheid het regtig alles wat jy aan kan dink wat jy gaan gebruik bv. borde, messe, vurke, koppies, panne ens. Let wel dit is "self-catering" so jy moet steeds jou eie kos, koffie bring, ens. maar verder is alles daar wat jy kan aan dink. Iets wat ek ook moet sê, is ons het 'n 3 jarige seuntjie, Maretha was so gaaf om addisionele beddegoed vir ons te gee waarop hy kan slaap op die "sleeper-couch". Alles is mooi skoon, van die badkamer tot by die braai-area. Maretha en Andre het ons regtig laat tuis voel. Ek sal die plekkie enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Mabalingwe (die oord) self was briljant gewees, ons het goeie wild gesien en die paai is toeganklik selfs vir klein voertuie. Andre het ons elke oggend op hoogte gehou van waar die buffels, renosters ens gesien was. In kort, hierdie is regtig 'n fantasties plekkie, die eienaars is regtig vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom!

Pumba Chalets, Mabalingwe
Inge Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge Z
Gesin met klein kinders

Baie netjiese eenhede met lugverkoeling.

Ons het die naweek baie geniet by Pumba Chalets!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te akkommodeer.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Eva M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eva M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome getaway for a week!

The accommodation was cosy, neat and clean. We had a herd of elephants right on our doorstep, what an amazing experience. We will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Thank you for the positive review, Eva. We are so glad you had such an exciting experience and thank you for the picture. Hope to see you again in future.

Regards,
Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Johan E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, alles wat nodig is, baie lekker tussen die bosse.

Hoewel hoofsaaklik kleinwild, is die wildlewe baie aktief en is in groot verskeidenheid. Die chalet is klein, maar gerieflik vir 2 mense. Ongelukkig word die buitestoep nie afgeskerm nie en deel mens effektief dieselfde stoep met bure. Die boma vir elke eenheid is nogal 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W
Gesin met klein kinders

Naby aan natuur met gerief.

Was 'n baie lekker naweek, als was net reg gewees. Het dalk 'n oond gemis maar het reggekom sonder een. Koue swembad is naby, warm swembad is 'n fris stappie op teen die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumba Chalets, Mabalingwe se terugvoer

Carin baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer julle ondersteuning baie .

Pumba Chalets, Mabalingwe
Petro J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed and pleasant breakaway from the normal routine.

Glad you are busy with renovations, but it was a bit noisy to stay in the chalet next door. Then the noise of the leave blowing machine from before 8 am and the electric saw machines the whole day. But over all was it a pleasant stay and for us a good break away from the normal routine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad vir lekker rus, braai en game drives en dis naby Pretoria!

Die opgegradeerde chalet is modern, netjies en het alles wat jy nodig het om heerlik te slaap, braai en kos voor te berei! Daar is 'n oulike boma area en alle toerusting is nuut. Ons sal verseker weer hier gaan wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANlwDJcqndculHyNS60iTYROgcSMpcc5YlMYo2mkyQwhYlOsdSd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.849429 28.042619