+53

Pumbaa Wildlife Park and Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Basie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ongelukkig mag ek nie vloek nie, maar dit was ongelooflik, onvergeetlik en asemrowend. Lekker is 'n understatement, dit was ongelooflik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Pumbaa Wildlife Park and Accommodation
Goeie middag... Baie baie dankie vir die great terugvoer, dit word hartelik waardeer. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms. Vriendlike groete

Dawn Leslie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Spesiale plek! Dit is die spesiaalste plek! Van die gasvryheid! Na die ongelooflik mooi skoon kamers! Na die heerlike restaurant! En bo op dit alles om te gaan slaap en wakker te word met die brul van leeu! So spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Pumbaa Wildlife Park and Accommodation
Beste Dawn Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly ons kon vir u so goeie ondervinding lewer. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms! Pumbaa Span

Itumeleng Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great value for money. The establishment is good with friendly staff from reception to cleaners; rooms are so spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle D
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

1 aand oornag saam vriende. Dit is 'n juweel van 'n plekkie. Al die kamers kyk uit op leeu hokke, dis so spesiaal. Beslis waarde vir geld. Kamers en omgewing was in puik toestand en netjies. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan I
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Dit is 'n ervaring om met die gebrul van 'n leeu wakker te word. Baie lekker gebly. Baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinhle N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

As advertised. As advertised, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Wonderlik gewees. Baie lekker gebly, personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Pumbaa Wildlife Park and Accommodation
Goeie middag Baie dankie vir u terugvoer, dit word baie waardeer. Ons is beslis baie gelukkig as ons erkenning kry en die van goeie natuur. Vriendelike groete Marche

Cherize F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker. Baie lekker gewees, sal voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Pumbaa Wildlife Park and Accommodation
Good evening Cherize. Thank you very much for your kind words. We really regard guest satisfaction as very important, and I am pleased to hear you had a pleasant experience with us.

Ernst K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik. Dit was ongelooflik, netjies, skoon, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Pumbaa Wildlife Park and Accommodation
Good evening, Ernst. Thank you very much for your kind words. We really regard guest satisfaction as very important, and I am pleased to hear you had a pleasant experience with us.

Melanie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Dit was ongelooflik en ek het dit baie geniet, skoon, netjies en die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Glenwood Road, Cromdale Farm Portion 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde2ae54344227a4da1d7534a37195ea67d290e2a095d8f87052bf13806c2f49c1fffe057ef48b2bde04a45996683571eda19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Glenwood Road Cromdale Farm Portion 30 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.521576263032 30.938393175602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang