LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pumula Lodge | LekkeSlaap
+53

Pumula Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 210 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pumula Lodge, die plek van rus, is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Knysna en die bekende Knysna Koppe geleë. Rus is presies wat die gaste sal vind wanneer hulle deur die hekke ry.

Dié B&B, met sy parkagtige ligging, is die ideale plek vir plaaslike en oorsese besoekers. By Pumula kan jy wegkom van al die stad se rumoer. Dit is moeilik om te glo dat jy net 'n paar minute van die middedorp af is.

Dié instansie is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Speel gholf by een van die wêreldklas-gholfbane of gaan eet uit, en as jy op soek is na avontuur is daar verskeie staproetes in die omgewing. Daar is verskeie doendinge in die omgewing. Dit is ook die naaste B&B aan die Knysna Privaat Hospitaal.

Pumula Lodge, met sy informele, ontspanne en vriendelike atmosfeer, bied gaste 'n boomtop-ontbyt in 'n eetkamer wat pragtig ingerig is.

Word wakker met die gekwetter van voëls, wandel deur die tuin saam met die inwonende tarentaal-familie, ontspan langs die sprankelende swembad, geniet 'n vleisbraai of sit op die privaat balkon, terwyl gaste koffie of 'n skemerkelkie geniet.

Elke kamer het 'n privaat balkon wat uitkyk oor die tuin en sprankelende swembad, 'n platskerm-TV, ondervloerse verhitting, plafonwaaiers, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamers. Matrasse word gereeld met Hygientech skoonmaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Pumula Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pumula Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgsaLPwXmK26EldIAuGTozWEu19rKLlOeW79bevlLR0o5iSiSfh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 7 Lindsay Street Hunter's Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.055948321037 23.078616857529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!