Opsomming van Resensie
Andre H - Des 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en mooi.
Pumula Lodge's terugvoer
Hello Andre en baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit.
Hoop julle het die res van julle vakansie geniet.
Mooi bly en hoop om julle so gou moontlik weer by Pumula Lodge te sien.
Groete
Rensia Ellis
Pumula Lodge, Knysna
Lukas L - Des 2020
Gemiddeld
Asemrowende prentjie mooi rustigheid vanself.
Lees meerPumula Lodge's terugvoer
Hallo Lukas
Baie dankie vir julle ondersteuning en uitstekende resensie.
Ek is so bly dat julle lekker by Pumula Lodge kon kuier.
Sien uit na die volgende besoek.
Mooi bly.
Groete, Rensia en Pieter Ellis.
Christine F - Nov 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Shawn G - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker en 'n goeie ligging, baie veilig.
Verna S - Apr 2016
Gemiddeld
Dit was 'n wonderlike rustige atmosfeer ons het dit terdeë geniet.
Pumula Lodge's terugvoer
Hello Verna,
Thank you for taking the time to review Pumula Lodge on TravelGround.
Your interest and comments are highly appreciated by us and our staff.
We are happy to hear that you had an enjoyable stay with us and we look forward to welcoming you back in the hopefully near future.
Take care and best regards to you and your family.
Rensia and Peter Ellis
Pumula Lodge, Knysna
Carlin A - Mrt 2014
Gemiddeld
Dit was baie relaxing. Die kamer was baie klein.
Gordon P - Mrt 2014
Gemiddeld
Fantasties, pragtige plek en verblyf is baie privaat.
Pieter N - Jan 2014
Gemiddeld
Heerlik gebly - akkommodasie is baie goed en gasvryheid overbeterlik.
Leoni N - Des 2013
Gemiddeld
Baie gerieflik met uitstekende aandag aan klein detail.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10