Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Central Drakensberg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Pumula Central Drakensberg
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vernita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernita M
Gesin met tieners

Wonderlik.

Lieflike rustige plek. Waarde vir geld. Ek sal weer bespreek. Dit is 'n plek waar jy kan asemhaal en jouself weer kan vind. Geen klagtes. Kombuis goed toegerus. Load shedding ligte en gasstoof asook elektriese stoof. Bord speletjies in sitkamer kas en baie boeke. Lekker kaggel. Dis 'n spesiale plek. Soos geen ander. Lees die boek Pumula, dit is op boekrak in sitkamer. Interessant. Gebou in 1967. Ons het dit vreeslik geniet. Geen TV, geen WiFi. Dit is die wegbreek wat elkeen benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Pumula Central Drakensberg
Paul V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne in 'n pragtige natuur.

Monk Cowl is baie naby. Reptielpark is die moeite werd om te besoek. Baie lekker gebly. Die tuin is aangenaam. Pragtige uitsig. 'n Mooi plek om te geniet van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabulisile Nkatha N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulisile Nkatha N

It's a wow! It's way more than what you see online. Beautiful.

They must change the photos online. The place has been upgraded with most of the things, including new linen, a new fridge, and newly painted walls. I enjoyed being in Pumula. The view is incredible, with mountain flowers and a clean yard. Erik is just a phone call away. I can recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Thank you so much. And yes we will add more photos when we go at the start of December. Glad you enjoyed your stay at Pumula

Pumula Central Drakensberg
Jackie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie S
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig.

Die matte kort aandag. Ons was ook nie voorbereid vir die aparte vetrekke nie. Die kamers is apart van die leefarea en kombuis, daarom moes ons in die koue in- en uitbeweeg as jy na die kombuis of kamers wou gaan en met 2 stelle sleutels beweeg. Die uitsig was ongelooflik mooi, maar nie veel om kinders mee besig te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice T
Saam met vriende

We had a such a lovely stay. We could make a fire at night which kept us warm. The views of Champagne Castle and other peaks and surrounding mountains was incredible.

We woke up at dawn and enjoyed the sunrise every morning. Pumula is such a special place. It has a very warm and homely feel. Wood was provided for the fire which was a real bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Happy you enjoyed your stay.

Pumula Central Drakensberg
Lothar H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lothar H
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie mooi geleë en was baie tevrede. Kon geen foute vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Bly julle het dit geniet

Pumula Central Drakensberg
Laniete W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laniete W
Gesin met tieners

Was ongelooflik mooi en rustig gewees. Ons as gesin het heerlik gekuier.

Die ligging is perfek en die uitsig onbeskryflik mooi. Ek kon vir ure net buite onder die boom sit en na die berge kyk. Omgewing is nie besig nie en jy rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Gesin met tieners

Asemrowende natuurskoon.

Baie dankie dat julle bereid is om julle pragtige juweel met ander te deel. Dit is 'n pragtige, netjies en toegeruste plek. Naby aan alles en die uitsig is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie W

Baie mooi en rustige omgewing.

Kort onderdak-braaigeriewe vir wanneer dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Pumula Central Drakensberg
Mia A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig ooit!

Ek kan elke dag in daardie sitkamer sit en na die uitsig kyk! Naby aan ander besienswaardighede soos die roofvoëlvertonings en die Drakensberge se seunskoor. Moet ook nie die bakkery onder in die vallei misloop nie. Uitstekende waarde vir geld. Baie rustiek, maar ongelooflik gemaklik en het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet.

Pumula Central Drakensberg
Alex N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex N
Gesin met klein kinders

Rest for your soul at the foot of the Drakensburg Mountains.

Situated at the foot of the Drakensburg the mountains, very close to Monks Cowl nature reserve (which has some of the best day hikes in the berg). We had the most amazing long weekend. We went hiking a couple of times, had gourmet burgers and milkshakes at Kabbo down the road (an absolute must if you are in the area) and we attended a performance of the Drakensburg Boys Choir at their school (what an amazing show!). The accommodation is rustic and basic but has everything you need and oozes with character from its rich history. Every morning was a treat. Watching the sun come up with a cup of coffee at the outside table under the trees seeing the beautiful mountains appear was just awe inspiring. Our 2 boys had loads of fun kicking a soccer ball on the big lawn and exploring the property in the day and playing board games at night by the built in fire place (it can get freezing at night in winter). What a refreshing back to basic place to reset your mind from the rush the city life. Can't wait to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

So glad you enjoyed it. Please come back.

Pumula Central Drakensberg
Lizel G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel G
Saam met vriende

Awesome!

It was a wonderful break away. The views are spectacular. The fireplace in the lounge was amazing for the cold winter evenings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Lizel, so glad you enjoyed your stay at Pumula.

Pumula Central Drakensberg
Elsabe B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe B
Saam met vriende

Blyplek effe rustiek, maar omgewing en uitsig vergoed absoluut daarvoor!

Warmwaterdruk baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla D
Saam met vriende

Wonderlik.

Dit was regtig wonderlik! Die uitsig en die omgewing waar dit is, is ongelooflik mooi. Dit het letterlik gevoel asof jy elke oggend as jy uitstap in 'n wolk is en as die is opgeklaar het was dit so bitter mooi. Baie rustig. Regtig, egtig mooi. Ek beveel Pumula Central Drakensberg 100% aan. Ons het die sleutel in ons kombuis toe gesluit en die eienaar was meer as gewillig om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Pumula is spesiaal

Pumula Central Drakensberg
Ryan W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W
Gesin met klein kinders

Just perfect.

Best break I have had in years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

It is so good to hear and I am glad you enjoyed Pumula.

Pumula Central Drakensberg
Marc W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc W
Gesin met klein kinders

Peace and quiet. So much to do on the R600.

I realised we had to pack our own bedding as stated on the web page. I forgot and maybe it is worthwhile in the confirmation emails to emphasize such requirements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoph S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoph S
Saam met vriende

It was magical!

Pumula is quite different to other places when it comes to what one is used to. It is very simple accommodation, but it comes with a ton of character. I absolutely loved the whole place - its indescribable location, the simplicity and the remoteness that allows reconnecting with basic values.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Thank you for your review. We are planning to make it a little less basic in the future. Glad you enjoyed it.

Pumula Central Drakensberg
Inge M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge M

Moeder se 70ste verjaarsdag saam met familie.

Pragtige ligging met uitstekende sprokiesberge omsingel. Stil. Rustig. Warm. Vreedsaam. Elke dag is 'n ander skildery-mooie ervaring. Rustiek. Glad nie luuks nie. Oud. Lees graag die geskiedenis van Pumula. Goed geleë. Naby aan baie bedrywighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Dankie, bly julle het lekker tyd gehad.

Pumula Central Drakensberg
Gaynor M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor M
Gesin met klein kinders

Beautiful accomodation with stunning views

The accomodation is very clean and tidy. It is situated between breathtaking mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Thanks, glad you enjoyed it.

Pumula Central Drakensberg
Ann V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V
Saam met vriende

Beautiful to see and quiet, peaceful and restful.

We enjoyed our stay very much as it is a beautiful situation and our need for quietness and rest was well worth our long drive. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Central Drakensberg se terugvoer

Glad you enjoyed, Pumula.

Pumula Central Drakensberg
Joanita H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita H
Gesin met klein kinders

Asemrowend, pragtig en heerlik!

Dit was een van ons lekkerste vakansies! Met ons drie kinders het ons elke aand voor die kaggel kaart gespeel en bedags op die groot grasperk krieket. Die melkweg in die aande en die oop berge bedags kan ek nie verwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Heerlik en ontspannend.

Pumula is goed geleë met ongelooflike uitsigte op Champagne Castle en die vlaktes van Natal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Stunning, incredibly beautiful and peaceful, with plenty to see.

A beautiful, rustic place. It was so peaceful, with exceptional views of the mountains, birds and flowers. A place that you don't want to leave and can't wait to get back to. So many places to visit and enjoy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, ongelooflik mooi en rustig, met baie om te sien.

'n Pragtige, rustieke plek. Dit was so rustig met uitsonderlike uitsigte op die berge, van die voëls en blomme. 'n Plek wat jy nie wil los nie en nie kan wag om terug te kom nie. So baie plekke om te besoek en te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really charming, rustic accommodation high up in the Central Berg. Great value for money!

Upon arrival, we were greeted with a bowl of holly from the lovely Diana and a panoramic view of Cathkin peak and surrounding mountains. Pumula is more rustic than we expected (with no rubbish collection even in the area) but we loved it and embraced it! You really do feel like you're in another world being so close to the Drakensberg Peaks. Sounds of the river at night, misty mountains in the morning, baboons running past in the afternoon. It's a wonderful location. Close to hiking trails, shops, lots of firewood stops and restaurants. Pumula would be perfect for groups of family or friends who enjoy hiking! P.S. I fell in love with Pumula's book collection - each one felt perfect for the Berg and gave you a sense of the owners, as well as the interesting history of the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marti S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marti S
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig.

Bevat alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellien B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellien B
Gesin met tieners

Simple and peaceful with stunning views.

My family missed a shower, but the location is outstanding. One really feels at home - wonderful place for a family holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zanele N
Saam met vriende

Nice and peaceful place to distress.

Warm welcome, nice place to be, very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Gesin met tieners

Beautiful, peaceful, rustic, restful, fantastic night sky, awesome mountain view, etc.

Pumula is a rustic log cabin at the "foot" of the Drakensberg, just perfect for my adult daughter and son, my wife and I to break away from the fast-paced living and smog of the big city. Diana (the owner) is very friendly. Even though the weather at times was very cold, the cabins were warm, and we could snuggle up in the sitting room in front of the fireplace. More than enough room for a number of adults. More than what we expected. Lots of bird life. The sunrises against the mountain were beautiful and the evenings with the stars above was awesome. Almost a sort of home-from-home. The rooms, bathrooms, kitchen, and sitting/dining room was well kept and cosy. We were very disappointed when it was time to go back home to Pretoria. We would definitely like to go and holiday there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R
Gesin met tieners

Lekker rus in die berge.

Die huis is baie oud maar baie skoon. Die sitkamerbanke is op die einde van hulle leeftyd en sal binnekort vervang moet word. As jy gaan vir luuksheid is dit nie jou plek nie, maar die ligging is baie goed met uitsigte oor die vallei en die berge. Diana is baie vriendelik en gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malinda S

Fantastiese uitsig op die berg en pragtige natuurskoon.

Lekker gebly, net bietjie onprakties indien jy 'n gesin van 5 persone is, aangesien die 2 slaapvertrekke nie naby aan mekaar is nie (daar kan 4 persone in die een, en 3 persone in die ander slaap), en die kombuis- en sitkamer-area heeltemal in 'n ander gebou is as die slaapvertrekke. Daar word ook nie vooraf gesê dat die bediende nie skottelgoed was nie, maar jy moet jou R180 daar laat vir die skoonmaker sodra jy vertrek. 'n Groot probleem vir ons was die vullis wat ons iewers moes gaan weggooi met ons vertrek en niemand weet waar om dit te doen nie. Indien jy met 'n voertuig ry waarin daar nie plek is om 'n swartsak met vullis te vervoer nie, kan dit 'n probleem skep - ons het van 'n ander vakansiebestemming af gekom en ons voertuig was redelik vol gelaai. Die oulike dame wat ons ontvang het, Diana, het gesê dat hulle hul rommel op Winterton, sowat 34 km van Pumula af, by die ander asdromme gaan aflaai. Selfs die toerismeraad het nog geen terugvoer daaromtrent gestuur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

As jy op soek is na luukse verblyf en gemak - hou verby. As jy rus en vrede in stilte soek, kom loer hier in. Ryk aan geskiedenis met fantastiese uitsigte vir die natuurliefhebber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelika W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika W

Dit was wonderlike verblyf!

Die huis rustiek, maar lekker groot, die kombuis is baie goed toegerus. Bring net jou eie toiletpapier. Al wat kort is 'n stort. Die tuin is pragtig en die uitsig asembenemend. Verskillende wandelpaaie is maklik bereikbaar. Ons het dit terdeë geniet en sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Merkwaardige ligging en bou geskiedenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Alles wat jy nodig het, is daar.

Vrede, asemrowende omgewing, ons sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell S

Baie lekker. Pragtige uitsig oor die berge. Waarde vir geld.

Goed ontvang deur die opsigter. 'n Baie gerieflike huis met drie slaapkamers, twee badkamers (net jammer daar is nie 'n stort nie). 'n Ou huis maar baie netjies. Sal dit aanbeveel vir gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George W
Gesin met klein kinders

Dit was 'n rustige, heerlike ervaring.

Ons het baie lekker gebly. Geriewe is basies, maar alles wat mens nodig het. Was 'n verfrissing vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met vriende

Beautiful, peaceful and the closest place to heaven with no TV and radio time to communicate with each other.

Just another thing is needed: A shower for the larger people, undercover parking for the cars when the hails strikes, a light at the braai area, and a splash pool will be nice... otherwise it was awesome. Will definitely tell family and friends about your beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonette H
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, maar die plek kan doen met bietjie opknap en skoonmaak, veral kombuis en matte.

Pragtige omgewing. Blyplek lekker ruim. Badkamers baie oud en matte baie vuil. Eetgerei in die kombuis was vuil en moes eers gewas geword het voor ons dit kon gebruik het. Een kamer het sponsmatrasse op die beddens, sleg, kinders het ongemaklik daarop geslaap. Die plek het baie potensiaal, maar kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Gesin met klein kinders

Vrede vir 'n mens se siel.

Groot grasperke vir die kinders om te speel. Pragtige tuine. Die mooiste uitsig oor die Drakensberge. 'n Baie goeie toegeruste kombuis en heerlike sit- en eetkamer met 'n warm atmosfeer. Sal definitief weer Pumula besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda M
Saam met vriende

Rustig, pragtig en ons sal weer terug gaan.

Water was 'n probleem wat reggemaak moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig!

Rustig, kan heerlik ontsnap, geen stoornisse. Baie om te doen in die omgewing as jy nie wil stilsit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W
Gesin met tieners

Die ligging is puik!

Die berge is op 'n mens se voorstoep. Diana is baie aangenaam en behulpsaam. Pumula het so veel potensiaal, maar mens kan sien dat instandhouding kort. Die meubels is gemaklik, maar baie oud. Waarde vir geld, maar kan doen met opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T
Gesin met klein kinders

Verblyf vir 'n wegbreeknaweek vir dogter se verjaarsdag!

Vat jou terug na 'n tyd wat jy saam met jou grootouers gekuier het. Log cabin in die ware sin, gebou uit plaaslike materiaal, met 'n lekker vuurherd. Die kombuis is eenvoudig, tog ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Genoeg slaapplek vir 7 mense. Geen stort, maar nie die ergste ding in die wêreld nie. Diana is vriendelik en hulpvaardig. Daar is so baie om in die omgewing te doen. Pak tekkies in vir stap na watervalle! Uitsig is fantasties. Net een ding, jy moet jou nie-herwinbare vullis saam met jou terugvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph O
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Dit was 'n wonderlike 3 dae. Asemrowende uitsig vanaf die eenheid. Naby pragtige staproetes. Ek sal baie graag binnekort weer daar 'n draai wil gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging en uitsigte.

Huis het baie spasie en groot grasperk vir kinders. Huis se binnekant kort bietjie opgradering. Geen verwarmers in die kamers nie ('n moet vir die winter). Prys is bietjie hoog in vergelyking met ander plekke in die omgewing. Mens moet al jou vullis self verwyder - nie wat 'n mens verwag nie. Moet meer voorsiening maak vir kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het feitlik die hele naweek gereën en daarom was die verblyf ekstra lekker met die ruim sitkamer en heerlike kaggel wat ons kon aansteek.

Dis tog jammer dat jy eie beddegoed moet neem - veral as ruimte in kar beperk is EN die feit dat daar nie 'n stort is nie - die bad is nie altyd geskik vir almal nie. Die pragtige, goeie en mooi ligging maak op daarvoor en die asaleas was ongelooflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig met 'n pragtige uitsig en omgewing.

Pumula is baie goed ingerig wat die kombuistoerusting en meubels betref. Nuwe matte in die slaapkamers en 'n nuwe kombuisvloertapyt sal 'n voordeel wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie C
Gesin met tieners

Definitely place to bookmark for future visits! Great views & hospitality.

Great views. Relaxing. Quiet. Well kept. Best equipped kitchen we've ever encountered. Many things to do within a short drive. Even our 3 teenagers didn't mind the fact that there wasn't a TV! Two "nice to haves" we'd have loved: A guest toilet in the living area and a warning that the water for drinking might be a problem (but that wasn't a train smash at all.) And, Diana, thank you for all your trouble and the little chats. You & Lenah are stars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette B
Saam met vriende

Pumula is fantastic value for money, in a stunning location!

We thoroughly enjoyed out stay at Pumula, what a spectacular view! Stunning huge lounge/dining area with fireplace and large windows all around to show off the lovely mountain views. The kitchen was well equipped with everything we needed. The 3 bedrooms and 2 bathrooms are in a separate building. Bedroom 1 (2 x 2 adult single beds), Bedroom 2 (2 x kiddies single beds) and Bedroom 3 (2 x adult single beds and 1 x kiddies single bed). Bedroom 3 has it's own en-suite, while bedroom 1 and 2 share a bathroom. The men would have liked a shower (there are only baths here). Also, the beds are a bit small and I would recommend exchanging the kiddies beds for the adult single beds, and perhaps getting a queen size bed in the 3rd bedroom. Otherwise no complaints. Pumula is wonderfully located, so close to everything! We will definitely be back, and recommend Pumula to our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en uitstekende diens.

Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful peaceful place

It is a beautiful setting, awesome views and not expensive. It is a wonderful peaceful place. The only thing bothering me was the inside of the houses. It is very old (it didnt bother me) but some people may find it a bit freaky. We had a very long drive and when we went to bed, the beds were not made. There were no sheets, only blankets - luckily for us because it was very cold. It will be an awesome place to stay if they just give more attention to the inside of the houses. A nice, clean bed is a must!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronesh G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ronesh G
Gesin met klein kinders

Good stay

Nothing to do after dark, so the unit needs a TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anwar K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic,well lived in, cosy, great view of mountains, friendly service

Excellent place to relax in a stress-free environment. Other people may prefer shower facilities although my wife and myself were satisfied with the facilities provided. Loved the clean mountain air and the scenery viewed from the log cabin. The log cabin presented a homely welcome cosy atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0de0d21bd326566b003e40562734808a297602c28b6da2cff688a7857c1cdd3c119e59052cf686d6c27d7367243a213bbb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 7 mense 53 5 1 5 Off the R600 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.045852784269 29.421987533569