Pumulani Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pumulani, 'n Ndebele woord vir "wees rustig", is deur die Louw-gesin omtrent 50 jaar gelede gekoop. Die plaashuis is gebou in 1945 en staan nog statig tot vandag toe.

Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies insluitend 4 executive-suites, 5 deluxe-suites en 10 standaard-suites. Die executive-kamers is ingerig met groot, volledige en suite-badkamers met baddens en storte en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, M-Net, 'n werkstasie, WiFi en lugversorging in die kamer. Die kamers is 9 m x 6 m groot en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek beskikbaar.

Die deluxe-kamers bevat 'n badkamer met 'n bad of stort, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, M-Net, werkstasie en WiFi. Die kamer is ruim (4 m x 5,5 m) en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek beskikbaar.

Die standaardkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die kamers is ingerig met koffie- en teemaakgeriewe, M-Net en sekere van die kamers het werkstasies en WiFi. Die kamers is klein (3 m x 3,5 m) en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pumulani Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za