Punta del Mar Unit 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Punta Del Mar 1 is in 'n veilige kompleks aan die kus van Port Elizabeth. Port Elizabeth is aan die kus van Algoabaai en spog met warmwater en beskutte strande, asook subtropiese klimaat.

Dié dupleks beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede kamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde kamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer is en suite en die tweede badkamers word deur 2 kamers gedeel. Die kamers word via 'n trap bereik.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n TV, banke en 'n eetkamertafel met 4 stoele.

Besoekers aan Port Elizabeth kan blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Punta Del Mar Unit 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za