Purdy's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Purdy's Place bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis in ’n stil woonbuurt in Louis Trichardt.

Daar is 3 gastekamers en 'n gesins-suite wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer lei na ’n gesellige stoep met ’n braai-area, en beskik oor ’n kombuisie met yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Let asb. daarop dat daar nie 'n stoof is nie.

Komplementêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Elke kamer het ook ’n TV. Kamer 1 en 3 het lugversorging en Kamer 2 het ’n waaier.

Gaste het toegang tot ’n privaat ingang en parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Purdy's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R870 R783 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]