Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PurePlaas

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

PurePlaas is sowat 15 km vanaf Oudtshoorn en bied basiese selfsorgverblyf aan 2 gaste in die Klein-Karoo in 'n rustige plaasomgewing. Dit is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap op pad na die Oos- of Wes-Kaap of die bekende Roete 62 en Oudtshoorn-omgewing wil verken.

Dié oopplan-eenheid het 'n uitsig oor volstruis- en skaapkrale asook op die berge. Dit het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, sowel as koffie, tee, suiker, melk, beskuit en hout. Die eenheid het 'n lugversorger en kaggel.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf en yskas. Braaigeriewe ook beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met Netflix, Showmax en 'n DVD-speler. WiFi is beskikbaar.

Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Let dat die eienaars op die perseel woon. Die eenheid is egter losstaande en heeltemal privaat met eie ingang.

Doendinge is Oudtshoorn sluit voetslaan- en staproetes, asook bergfiets- en 4x4-roetes in. Gaste kan besienswaardighede soos die Kangogrotte, the Ostrich Farm, die Cango Wildlife Ranch, of die CP Nel- of CJ Langenhoven Museums besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by PurePlaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir PurePlaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Ligging

  • Langs die R328, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink PurePlaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4322406517e27b8555428754cedea83545d59e9d4f6db18594bdd19af4c294270193a6d8cbaab8b4394250e3764134e023c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off the R328 Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.658774839586 22.102288182881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem