Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PurePlaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir PurePlaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johnny B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

PurePlaas is werklik 'n rustige wegbreekplekkie. Ons het dit geniet en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Johnny, baie dankie vir die resensie.
Ons is bly as julle dit geniet het.
Kom gerus weer vir 'n wegbreek in die Klein Karoo.
PurePlaas groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Gerrie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat, rustig en salig.

Baie baie lekker - die mense is gasvry. Alles wat mens benodig is daar, selfs braaihout. Was die hoogtepunt van al 7 plekke wat ons besoek het in Desember '23.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Gerrie, baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit Klein Karoo is altyd spesiaal om te besoek en ons is baie bly dat PurePlaas Selfsorg vir julle 'n hoogtepunt was. Voorspoed vir 2024.
PurePlaas groete,
Johan en Sonja.

PurePlaas
Deon L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed ingerig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Deon, baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit.
PurePlaas groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Liza B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend en baie gerieflik.

Johan en Sonja doen soveel moeite om jou tuis te laat voel. Hulle voorsien alles wat jy nodig het en al die klein 'attention to detail' was daar soos die sherry op 'n koue wintersdag en die bordjie heerlike eetgoed. Fasiliteite was skoon en baie gemaklik en die elektriese kombers was net reg vir 'n koue aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Liza, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly as julle die tydjie by PurePlaas geniet het en die Klein Karoo gasvryheid ervaar het. Dit is ons plesier om vir gaste aangename en gerieflike verblyf te bied.
PurePlaas Groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Juan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Ware Karoo-ervaring!

Baie dankie Johan en Sonja vir 'n ware Karoo-ervaring. Die gasvryheid en liefde straal uit julle. Dankie vir al die geselsies en rondwys op die plaas. Nie eers te praat van die heerlike olywe en granate. Ons kom beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Juan, ons het dit geniet om julle hier by ons te ontvang en dit was lekker om die mooie Klein Karoo met julle te deel.
Ons hoop met julle volgende kuier is PurePlaas Olyfprodukte in volle produksie en kan ons julle daarmee bederf.
PurePlaas groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Sharissa G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharissa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend verby.

Dis regtig soveel meer as wat ons verwag het. Dis 'n pragtige plek, met pragtige mense en die natuur om ons was so mooi. Wens ons kon langer bly, maar sal verseker enige tyd die plek eerste kies om weer by oor te slaap. Julle sal spyt wees as julle nie dit self ervaar nie. ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Sharissa, ons is bly as julle verwagtinge oortref is met julle verblyf by PurePlaas. Dit is altyd vir ons lekker as gaste dit hier geniet en ook die natuur en omgewing waardeer. Kom volgende keer bietjie langer en ervaar nog meer van die mooie Klein Karoo.
PurePlaas Groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Sunette F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en gemaklik oornag.

Baie lekker rustig, veilig en gemaklik oornag. Alles wat nodig is, goed geleë om oor te slaap vir 'n "road" trip. Mooi skoon en netjies, en werklik "pure Plaas", mens voel sommer soos 'n ander mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Sunette, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die rustigheid by PurePlaas ervaar het en wens julle nog baie
"road trips" toe saam met julle kinders.
PurePlaas groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Magda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter gevra het nie.

Ervaring uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Magda, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit en is bly as julle verblyf by PurePlaas 'n "ervaring uit die boeke" was.
PurePlaas groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Joice K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiale ervaring.

Vir ons stadsjapies was PurePlaas heerlik. Die Karoostilte is wonderlik. Sonja en Johan weet hoe om mens te bederf met koffie en beskuit en 'n spekboompie om die ervaring vir altyd te koester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Joice, baie dankie vir die resensie. Ons is bly as julle die Karoostilte en gasvryheid geniet het. PurePlaas groete.

PurePlaas
Charlotte S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie wat skoon is en natuurskoon van area is ongelooflik mooi.

Die woonstel is pragtig, alles is silwerskoon en regtig oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Charlotte, dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Volgende keer kan julle bietjie langer bly en nog meer van die natuurskoon en mooi omgewing geniet. PurePlaas groete. Johan en Sonja

PurePlaas
Arno D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees rustige plek waar jy van alles vergeet en net elke oomblik wil geniet.

Die eienaars is baie gasvry. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar, selfs met loadshedding. Nie te ver uit die dorp uit nie, net ver genoeg om die Karoo-gevoel te kry. Met twee pragtige honde wat baie vriendelik is en jou sommer dalk beskerm as hulle eie. Sit elke oggend met 'n koppie koffie en droë beskuit op die stoep en jy is op die beste plek. En om nooit te vergeet van waar jy was nie, sal die spekboompie jou herinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Arno, ons is bly julle het lekker gekuier hier by PurePlaas en die Klein Karoo omgewing geniet. Dit is ons plesier om gaste se verblyf by PurePlaas aangenaam te maak. Hoop julle spekboompie groei baie mooi. Hoop ons sien julle gou weer terug om die Klein Karoo verder te ontdek.

PurePlaas
Antoinetta B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein Karoo vrede in oorvloed.

Ons het vanaf ons aankoms op die plaas bederf gevoel en die omgewing is pragtig, veral as die Klein Karoo in jou bloed is. Die springbokkies en volstruise het ons betower en die sterre is só helder in die aand. Daar is 'n stilte wat vrede bring. Dis ware afskakelverblyf en niks ontbreek nie. Mag die Karoo spoedig reën kry en die mense geseën word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Antoinetta, dit was 'n plesier om julle by PurePlaas te ontvang. Ons is bly julle het die Klein Karoo geniet.
Dankie ook vir julle spontaniteit en vriendelikheid. Kom gerus weer.

PurePlaas
Claire S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at PurePlaas was simply wonderful! The house is so charming.

Thank you to our hosts for being so kind and welcoming. We hope to pass that way again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Claire, we are so glad you enjoyed your stay.
Hope to see you back soon for a visit to PurePlaas and the beautiful Klein Karoo.

PurePlaas
Bernie W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely time there.

Wonderful hosts. Very friendly people. The view from the cottage is to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Remi and Bernie, we are glad you enjoyed your stay at PurePlaas. It was a pleasure to have you as guests.
PurePlaas groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Don W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic place to stay with exceptional hosts. We will definitely go again.

The accommodation was very comfortable and has everything you want. We were made to feel so special by our hosts. It is a tranquil, peaceful location and suited us completely. It will always be our first choice when travelling to that area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Don, it was a pleasure to host guests who appreciate the Klein Karoo and share our love for nature. Next time please stay long enough for Jeanne to give me art classes. PurePlaas Regards, Johan and Sonja.

PurePlaas
Charl P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Gesin met klein kinders

Salig.

Pure Plaas is gerieflik geleë tussen verskeie attraksies en Oudshoorn. En die plaas se eie diere is letterlik op jou voorstoep (darem omhein). Die werf is veilig vir kinders en daar is hekke wat oral toegemaak kan word. Die plaas in geheel kan heelwat gaste akkomodeer; behalwe vir die wooneenheid is daar ook 'n groot plaashuis vir gaste asook 'n trou-venue. Alles is steeds goed geleë sodat jy jou privaatheid kan geniet. Die wooneenheid is baie goed toegerus met alles waaraan jy kan dink: Van 'n braaipan tot blits en is baie netjies. Dis beslis 'n plek waar jy kan ontstap. Daar's koffie, tee, suiker, melk en beskuit wat 'n paar dae kan hou. En die sjokolade-bederf en plant as geskenk is wonderlik! Beslis een van die beste plekke om die plattelandse mense se goedhartigheid te ervaar. Dankie, Sonja en Wilna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Charl, baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Julle moet weer kom kuier-ons Springbokkies is nou baie oulik en heelwat makker.
PurePlaas groete, Johan en Sonja

PurePlaas
Andries B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al ons verwagtinge oortref!

Vanaf die kontak vooraf tot ons vertrek aan die einde het alles seepglad verloop. Die verblyf is uit die boonste rakke en Sonja en Johan is baie vriendelik. Dir was soos ons huis, net op 'n ander plek! Vir ons bly die Karoo, met alles wat dit bied, 'n topbestemming in Suid-Afrika!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Andries
Dit was vir ons 'n plesier om julle hier by PurePlaas te ontvang en so lekker dat julle ook ons liefde vir die Karoo deel.
Hoop ons sien julle gou weer.
PurePlaas Groete
Johan en Sonja

PurePlaas
Johan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in ’n rustige omgewing met ’n pragtige uitsig.

PurePlaas is ’n pragtige plek met ’n pragtige uitsig. Dis ’n wonderlike plekkie vir rus en vrede, maar tog naby genoeg aan al die aktiwiteite in die omgewing. Die stoep met sy uitsig op die volstruise is ’n bonus, asook al die ekstra lekkernye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Baie dankie Johan. Kom kuier gerus weer hier by PurePlaas in Oudtshoorn. Die omgewing is pragtig en het so baie om te bied.

PurePlaas
Lynette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en besonders.

Pragtige, karaktervolle huisvesting met die gevoel van pure plaas, aangesien dit by volstruiskampe met besondere Klein Karoo-uitsig en geluide is. Hartlike ontvangs, skoon, rustige en gemaklike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

PurePlaas se terugvoer

Baie dankie, Lynette. Julle altyd welkom by PurePlaas hier in die Klein Karoo.

PurePlaas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4322406517e27b8555428754cedea83545d59e9d4f6db18594bdd19af4c294270193a6d8cbaab8b4394250e3764134e023c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off the R328 Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.658774839586 22.102288182881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem