Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puza Moya Guest House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 29 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 R842 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Puza Moya Guest House bied gastekamers in Langebaan. Dié gastehuis is ideaal geleë en net 'n paar minute se stap van die strand en ander besienswaardighede af.

Verblyf by Puza Moya Guest House word aangebied in 6 kamers. Elke kamer is gemeubileer met 2 ferm driekwartbeddens (wat saam opgemaak kan word) en 'n en suite-badkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die gastehuis maak ook van sonkrag gebruik.

Die gastehuis het 'n gedeelde kombuis vir gaste wat hul eie maaltye wil voorberei, asook 'n binnehof met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Puza Moya Guest House is naby restaurante en winkels. Gewilde doendinge in die omgewing sluit vlieërbranderry, roei, fietsry en visvang in.

Langebaan Gholfklub is 5 minute se ry van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Puza Moya Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Esti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 7

Ligging

  • Noordstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Puza Moya Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R990 R842
per nag, vir 2 mense
Vanaf R990
R990 R842
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABtsTjnpOFrKxTSDKDipALCNKFbJG22WsJpsRJh7BrhJTKlhjXW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R842 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 7 Noord Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.083945843756 18.032544851303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem