4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pyramid House By the Sea is in Port Alfred geleë en bied gehalte-akkommodasie vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV met DStv. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe sowel as 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Pyramid House By the Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang