Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Q's Boutique Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maloela Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Q's Boutique Stay
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Michelle O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie sommer aanbeveel nie.

Die ligging is baie sleg. Die verblyf is beslis nie dit wat adverteer word nie, die gordyne is stukkend, die badkamerlig het nie gewerk nie, ons beddegoed het vuil geruik en die vloere was ongelooflik taai. Was glad nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Die akkommodasie is regtig netjies en mooi. Daar's onderdakparkering vir jou kar ook. Ek sal definitief weer hier slaap. Die enigste ding was dat ons onder die indruk was dat ons R1000 vir die een aand ontbyt ingesluit het. Ontbyt was nie ingesluit nie en is R200 per persoon ekstra. Die ontvangsdame het ons gelukkig gesê net voor ons wou ontbyt gaan eet het en nie na die tyd dat ons 'n R400 skok kry nie. Die mense in die kamer langs ons het betaal vir ontbyt en aandete en hulle was baie beïndruk met die aandete. Ons het Wifi gehad en daar is 'n yskas binne-in jou kamer, maar oorkant ons kamer is daar 'n vertrek met 'n groot yskas, boks-freezer, mikrogolf, strykplank en stoof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, baie hulpvaardig.

Hulle sukkel net met elektrisiteit. Kos baie lekker. Ons het 2 nagte oorgeslaap, was op pad na 'n veiling in Vrede. Die ontbyt en aandete was baie lekker gewees. Ek het my smuk tassie vergeet en hulle was so gaaf om ons van tandeborsels en tandepaste te voorsien. Ons het wel gesukkel met warm water. Die bed het baie lekker geslaap, en daar is genoeg ruimte in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verras gewees - goeie waarde vir geld.

Die personeel was bo gemiddeld vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Gesin met tieners

Uitstekende geriewe met baie goeie gasvryheid. Sentraal geleë.

Baie netjiese goeie diens sal enige tyd iemand aanbeveel. Goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Gesin met tieners

We really enjoyed our stay and we will definitely use Q’s Boutique when in Standerton.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja K
Gesin met klein kinders

Heerlik dankie.

Baie netjies en skoon, goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Gesin met tieners

Neat room, good finishes, comfortable bed and good quality linen.

I tried to contact Q's Boutique to add breakfast to the booking. I left numerous messages on an answering machine but my calls were not returned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Survonia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Survonia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Other guests makes noise.

Nice, clean place. Neat. Convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Gesin met tieners

Netjiese, stylvolle oornag akkommodasie.

'n Groot applous vir Q's Boutique Stay! Gerieflike, uiters netjies en stylvolle oornaggeriewe met vriendelike, hulpvaardige personeel en die beste bestuurderes! Brilliant breakfast right on time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-rylaan 14, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc14f49c07c720c732272696cd1993137ec73b414af2b1c53ccc442bd49434ca3dfc010c63afe650be73209a7bdf0f227b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 14 Nelson Mandela Drive Meyerville 2340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.972672683359 29.262067526579
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem