Bojanala Akkommodasie by Quad-T B&B | LekkeSlaap
+40

Quad-T B&B

B&B
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wild-weg 4774, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Quad-T B&B bied gastekamers in Ga-Rankuwa naby Brits. Die gastehuis is ook 'n uur se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en Pretoria se middestad.

Verblyf by Quad-T B&B beskik oor 14 kamers met ontbyt ingesluit. Elke kamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n en suite-stort of 'n aparte badkamer. 'n Paar van die kamers het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die gastehuis het ook braaigeriewe, 'n kroegarea en veilige parkeerplek vir voertuie. Quad-T B&B is om die hoek van 2 restaurante en 'n entjie vanaf Elite Trade Centre en ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • De Wild-weg 4774, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wild-weg 4774, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdac9cb440edd5f9554cc6cab381ddca566ce4b3b55b7707f02fdefb88ce71a10dd38e2bd05b045efefc47549916d5bc46f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4774 De Wild Road Ga-Rankuwa 0260 Noordwes 086 999 0018 10:00-14:00 10:00 -25.619356733463 27.961409522639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za