Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quarry Lake Inn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quartzite-rylaan, The Quarry, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Quarry Lake Inn is in 'n stil voorstad van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat op 'n gerehabiliteerde gruisgroef uitkyk. Inheemse bome en plante is aangebring om die natuurlike omgewing te onderhou en dit ondersteun 'n oorvloed van voël- en dierelewe. Die Inn is ideaal vir sake- en vakansiereisigers na Oos-Londen.

Daar is 16 elegant gemeubileerde kamers wat op balkonne of tuine uitloop met 'n uitsig op die skitterende swembad en die meer.

Alle ruim kamers het private ingange, koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort, tee- en koffieskinkborde, mikrogolfoonde, yskassies met voorraad, WiFi, TV met DStv-kanale en lugversorging.

Alle geriewe by Quarry Lake Inn is rolstoelvriendelik. Die hoofingang asook die ingange na die slaapkamers, die konferensiekamer, dek en swembad-area het oplope en 'n rolstoelvriendelike ruskamer is beskikbaar vir konferensiegangers en gaste. Een van die slaapkamers is heeltemal rolstoelvriendelik, met handvatsels in die badkamer en 'n spesiale stoel vir die bad.

Geniet 'n smaaklike ontbyt in die eetkamer met sy plattelandse styl of op die nuwe sondek terwyl die briljante kleure van die visvanger jou oog vang. Geniet 'n skemerkelkie aan die einde van jou dag op die patio terwyl jy na die wilde ganse luister wanneer hulle na hul slaapplekke terugkom.

'n Nuwe kroeg-area is by die eetkamer gevoeg en dit sal vir tee- en koffiepouses en peuselhappies vir konferensiegaste gebruik word. Die vriendelike personeel by Quarry Lake Inn sal 'n restaurant in die omtrek vir aandete aanbeveel.

Daar is volop vrede en rus by Quarry Lake Inn. Duik in die koel blou waters van die swembad of herstel in die sauna. 'n Klein gimnasium is beskikbaar vir diegene wat 'n aktiewer benadering tot ontspanning verkies.

Quarry Lake Inn is naby die swemstrande en gholfbane geleë. Oos-Londen is die poort na die ongerepte Wildekus, die geboorteplek van Nelson Mandela.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Quarry Lake Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Quartzite-rylaan, The Quarry, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Quarry Lake Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quartzite-rylaan, The Quarry, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6caae20a8fa98a5734488bc92e1e5471095b460cf6dc3cbdb8f60d8ae42e637dc796663bee35239128935f742b76e30beaf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Quartzite Drive, The Quarry East London 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.994713809744 27.907158187836