Quarter Deck 17

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Quarter Deck 17 is 'n woonstel in die hartjie van Port St. Francis. Dis smaakvol gemeubileer en het 2 slaapkamers, 'n uitsig oor die see en seiljagte vanaf die hoofslaapkamer en oopplan-leefarea.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer en die leefarea lei na 'n patio met 'n etenstafel, braaigeriewe, en 'n pragtige uitsig oor die seiljagte. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefAREA en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die leef- en eetarea bied sitplek aan 6 en het 'n TV. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin of paartjie op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die woonstel is binne stapafstand vanaf die seekosrestaurante by die hawe. Gaste het toegang tot die privaat strand op die landgoed, en privaat parkeerplek is op die terrein beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit stap langs die see, visvang, bootvaart met sonsondergange en perdry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Quarter Deck 17 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quarter Deck 17 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za