+15
Selfsorg in Manaba Beach

Queens View 2

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 36 Queen Street, Unit 2 Queens View, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Queens View 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate, sowat 800 m van Manaba-strand af. Dit is 'n ideale tuisbasis vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike verblyf.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders het. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en gasbraai, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 384

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 36 Queen Street, Unit 2 Queens View, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

36 Queen Street, Unit 2 Queens View, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a723a68de4a93789e4d7ecf09e6e4b4099164ab72783347e214f6290911c0346d2bf019bc126a8a569667b3281ba4a644ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 36 Queen Street Unit 2 Queens View 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.849141951502 30.383661077246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang