LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Queensburgh B&B and Self-catering | LekkeSlaap
+64

Queensburgh B&B and Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyde-laan Malvern 7, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 027 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Queensburgh B&B and Self-catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead en Westville en Chatsworth stadion.

Daar is slaapplek vir 18 gaste. Die opsies beskikbaar vir gaste sluit in: 'n dubbelverdieping-kothuis met slaapplek vir 4, 'n kothuis met slaapplek vir 6, 'n groot suite en 3 standaard kamers wat almal privaat is en aparte ingange het. Die eenhede is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes en word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Elke kamer het Open View-TV, gratis WiFi, lugversorging (behalwe in die standaardkamers), haardroërs, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. Toiletware soos badskuim, stortseep, sjampoe, stortkeppies, watte en oorstokkies word voorsien. Buite het gaste toegang tot eilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang en CCTV-kameras.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Queensburgh B&B and Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hyde-laan Malvern 7, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Queensburgh B&B and Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 027
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 027
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyde-laan Malvern 7, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd488e2d0ebb49ca9d0c412a787e432502b39f75078393a0bc801c8d6e736152b34528726c32f4052716fec04ef803179fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 027  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 7 Hyde Avenue Malvern Queensburgh 4093 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-19:00 09:00 -29.8834921 30.9105352
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!