Queenspark Loft Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Queenspark Loft Apartment is 'n stylvolle solderwoonstel in Woodstock, met toegang tot plaaslike winkels, restaurante en is slegs 1,2 km vanaf The Old Biscuit Mill. Hierdie smaakvol versierde solderwoonstel is op die tweede verdieping van 'n industriële blok wat omskep is en ideaal vir paartjies of sakereisigers is.

Dié oopplan-solderwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n leefarea. Die boonste area is waar die kombuis, eetarea en patio is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die solderwoonstel het WiFi, 'n TV met Netflix en 'n werkspasie.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. 'n Wasmasjien word voorsien, en daar is 'n waslyn op die patio. Gaste kan op die privaat patio ontspan en die uitsigte oor die omliggende omgewing geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Queenspark Loft Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Queenspark Loft Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za