Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Quince Cottage is 'n knus kliphuis op 'n blom- en amandelplaas wat volledig toegerus is vir 'n gesin van 3. Dié kothuis het oop trappe wat toegang tot die solderkamer bied en daar is ook 'n dam op die perseel wat Quince Cottage nie geskik maak vir 'n gesin met jong kinders of kinders wat nie kan swem nie.

Dié kothuis is naby die hoofhuis geleë, maar privaat en bied lieflike uitsigte oor die omliggende omgewing. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer met 'n enkelbed en 'n ekstra matras, en 'n suite-badkamer. Alle linne en 'n elektriese kombers word in die wintermaande voorsien.

Quince Cottage het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n Nespresso-koffiemasjien en daar is basiese items soos speserye, olie, tee en koffie. Daar is 'n kaggel in die sitkamer. Let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, maar wel WiFi en 'n monitor.

Buite is daar braaigeriewe en parkeerplek onder die bome. Gaste kan gerus die tientalle staproetes op die plaas gaan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Quince Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Quince Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anniza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Ligging

  • Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZGRiN2U5LTIyZmMtNDFjMS1hMjdjLTA4ZGEzNDkxNTU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Farm Tamarak Off the R366 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.814966011215 18.650518139214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem