Quinta da Montanha

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons luukse selfsorgkothuis is privaat en rustig. Verlustig jouself in die asemrowende uitsigte oor die berge en die dam van die dek af. Laasgenoemde strek reg rondom die kothuis en is toegerus met braaigeriewe.

Dié moderne eenheid het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige badkamer met 2 wasbakke, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort.

Die kombuis is volledig toegerus en maak voorsiening vir ten minste 20 gaste - nooi gerus jou familie of vriende vir aandete. Daar is 'n mikrogolf, gasstoof / elektriese oond, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas en alles wat jy nodig het om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Gaste wat 'n hele rukkie hier wil vertoef sal bly wees om te hoor dat daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe in die waskamer is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quinta Da Montanha gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za