Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Qwantani

Drieslaapkamerwoonstel
Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Luukse selfsorg-chalets met slaapplek vir 6 en al die nodige geriewe met ongelooflike uitsigte op die dam. Geriewe sluit 2 badkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel, privaat-braai en 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond en 'n oond in. Die chalets word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Alle chalets is troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n verpligtende ingangs-/bewaringsfooi van R75 betaalbaar is vir elke motor wat die natuurreservaat binnegaan. Daar is 'n troeteldierfooi van R100 per troeteldier en nie meer as 2 troeteldiere word toegelaat nie.

Daar is 'n 20 km grondpad wat na die verblyf lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Slegs die aantal mense wat op die bespreking aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die bespreking verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
Besprekingsvorms en identiteisboekies moet tydens inklok gewys word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-chalet (geen troeteldiere)
Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed in die eerste slaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamer en 2 badkamers met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel, privaat braai-area en 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolf en 'n oond in. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n verpligtende ingangs-/bewaringsfooi van R75 betaalbaar is vir elke motor wat die natuurreservaat binnegaan. Daar is 'n troeteldierfooi van R100 per troeteldier en nie meer as 2 troeteldiere word toegelaat nie.

Daar is 'n 20 km grondpad wat na die verblyf lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Slegs die aantal mense wat op die bespreking aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die bespreking verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
Besprekingsvorms en identiteisboekies moet tydens inklok gewys word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craigielea Plaas 598, Sterkfonteindam, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZmI1ZWY4LTkzZDUtNGE1Ni1iY2VmLWE5Njg4MGUwOWNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 690 nouVanaf R2 952 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 598 Craigielea Farm Sterkfontein Dam 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.490423908932 29.005915224552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem