Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Qwantani

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Drieslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Drieslaapkamer-chalet (geen troeteldiere)
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n verpligtende ingangs-/bewaringsfooi van R75 betaalbaar is vir elke motor wat die natuurreservaat binnegaan. Daar is 'n troeteldierfooi van R100 per troeteldier en nie meer as 2 troeteldiere word toegelaat nie.

Daar is 'n 20 km grondpad wat na die verblyf lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Slegs die aantal mense wat op die bespreking aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die bespreking verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
Besprekingsvorms en identiteisboekies moet tydens inklok gewys word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craigielea Plaas 598, Sterkfonteindam, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZmI1ZWY4LTkzZDUtNGE1Ni1iY2VmLWE5Njg4MGUwOWNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 690 nouVanaf R2 952 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 598 Craigielea Farm Sterkfontein Dam 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.490423908932 29.005915224552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem