Raapfontein Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Raapfontein Selfsorg is op 'n plaas net 17 km vanaf Hanover geleë en bied verblyf vir 8 gaste met lieflike uitsigte van die Karoo.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die kamer op die grondvloer is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens ingerig. Die kamer op die boonste vloer is ook ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Matras kan op versoek voorsien word. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, sowel as 'n tweede badkamer met 'n toilet op die tweede verdieping.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, tweeplaatstoof en oondjie. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitkamer. Onderdak-braaigeriewe is beskikbaar, sowel as onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Raapfontein Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Raapfontein Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 050 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za