Raapfontein Self-catering and Camp

Raapfontein-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Raapfontein-kampeerplek is groot genoeg om 4 groepe van 4 kampeerders per staanplek te akkommodeer. Gaste kan onder die groot bome kom kamp opslaan en saans die sterre langs die kampvuur bewonder. Die ablusiegeriewe het 2 storte, 2 aparte toilette en 'n oop wasbak-area. Daar is 'n opwasarea met 'n uitsig oor die Karoo-vlaktes. 'n Gasgeiser voorsien warm water en daar is Eskom-elektrisiteit.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring Gratis parkeerplek

Huisreëls

Slegs die selfsorg-eenheid is troeteldiervriendelik. Alle troeteldierverblyf moet vooraf gereël word en is onderhewig aan 'n fooi van R50 per troeteldier.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo Glamping
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Karoo Glamping bied 'n gemaklike seilkoepeltent, gemeubileer met 'n dubbelbed en bedkassies. Die tent beskik ook oor 'n vrystaande koffiestasie en 'n tafel vir twee. Oornaggaste maak gebruik van die ablusiegeriewe op die kampeerterrein. Word wakker met die Karoo-sonsopkoms vanuit jou bed, vergesel van die ontspannende klanke van die plaas.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buite
Buitelug
Braai
Buite
Tuin
Buite-eetarea
Piekniektafels
Aangewese kampeerplekke
Gruis- of betonblad
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Etenstafel
Sitplek vir 2
Ketel
Melk
Stoof
Gas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke Braaigeriewe Koffie, tee en beskuit Gratis parkeerplek

Huisreëls

Slegs die selfsorg-eenheid is troeteldiervriendelik. Alle troeteldierverblyf moet vooraf gereël word en is onderhewig aan 'n fooi van R50 per troeteldier.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Saffier-karavaan
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Saffier is 'n selfsorgkaravaan met 'n privaat patio, opwasarea en 'n braai. Die karavaan sluit 'n tweeplaatgasstoof, 'n gasyskas en al die nodige breekware en eetgerei in vir 'n gemaklike selfsorgverblyf. Dit is pragtig gemeubileer om 'n ontspannende glanskampeerervaring te verseker. Die karavaan het 2 dubbelbeddens en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 'n maksimum van 3 volwassenes. Gaste maak gebruik van die gedeelde ablusiegeriewe by die kampeerterrein.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.

Huisreëls

Slegs die selfsorg-eenheid is troeteldiervriendelik. Alle troeteldierverblyf moet vooraf gereël word en is onderhewig aan 'n fooi van R50 per troeteldier.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Merino Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Pragtige, ruim selfsorg kamer met en suite badkamer en klein kombuisie. Die privaat onderdak braai area kyk uit oor die pragtige karoo sonsondergang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Braai
Buite, Houtvuur
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek, Gratis
Kinder-eetgerei
Op versoek, Gratis
Kinderspeelarea
Gratis
Bababedjie
Op versoek, Ekstra koste
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Induksieplaat
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tenvolle toegeruste kombuis Beddegoed en handdoeke Braaigeriewe Koffie, tee en beskuit Gratis parkeerplek

Huisreëls

Slegs die selfsorg-eenheid is troeteldiervriendelik. Alle troeteldierverblyf moet vooraf gereël word en is onderhewig aan 'n fooi van R50 per troeteldier.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Raapfontein-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
  • Plek vir 9 persone
  • 8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorg eenheid beskik oor 2 slaapkamers een vol badkamer. Die slaapkamers het beide 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die vol badkamer het 'n stort, toilet en wasbank. Op die eerste vloer is die tweede kamer en ook 'n badkamer met net 'n toilet en wasbak. Agt persone kan gemaklik in hierdie eenheid oornag. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea, onderdakbraaigeriewe en onderdakparkeerplek. Linne, handdoeke en koffie geriewe word voorsien. Ete opsies is beskikbaar vanaf 'n spyskaart wat voorsien sal word na die bespreking gefinaliseer is.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

5

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Tenvolle toegeruste kombuis Beddegoed en handdoeke Braaigeriewe Koffie, tee en beskuit Onderdak. gratig parkeerplek

Huisreëls

Slegs die selfsorg-eenheid is troeteldiervriendelik. Alle troeteldierverblyf moet vooraf gereël word en is onderhewig aan 'n fooi van R50 per troeteldier.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Raapfontein, Off the R389, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb16666d478e9488a4e62674fcb9c2d677144a711e476735be5c1c2030bc261e75d72e4f4accea59083cf732908c93e857d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Farm Raapfontein Off the R389 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9535236 24.5199515
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang