Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raapfontein Self-catering and Camp

Raapfontein-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Raapfontein-kampeerplek is groot genoeg om 4 groepe van 4 kampeerders per staanplek te akkommodeer. Gaste kan onder die groot bome kom kamp opslaan en saans die sterre langs die kampvuur bewonder. Die ablusiegeriewe het 2 storte, 2 aparte toilette en 'n oop wasbak-area. Daar is 'n opwasarea met 'n uitsig oor die Karoo-vlaktes. 'n Gasgeiser voorsien warm water en daar is Eskom-elektrisiteit.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Saffier-karavaan
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Saffier is 'n selfsorgkaravaan met 'n privaat stoep, opwasarea en 'n braai. Die karavaan het 'n tweeplaat-gasstoof en 'n gas-yskas. Daar is 2 dubbelbeddens en die karavaan bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes . Gaste deel die ablusiegeriewe met die kampeerplek. Indien privaat ablusiegeriewe verkies word, kan dit, onderhewig aan beskikbaarheid, vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof en 'n gasyskas in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Raapfontein-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, en 'n aparte toilet op die tweede verdieping. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea, onderdakbraaigeriewe en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raapfontein Plaas, Langs die R389, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8604abadc21bd8910a1180472e2b621e21ebabac35ea806b0e895c142eb7940ee232e51f1097ffb73a10cb003764c648214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Raapfontein Off the R389 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9535236 24.5199515