LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raas en Rus Game Farm | LekkeSlaap
+33

Raas en Rus Game Farm

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Raas en Rus Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jenny P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P
Gesin met klein kinders

Vrede in die hartjie van die bosveld.

By Raas en Rus kan jy werklik vrede ervaar terwyl die bosveld met al die voëls en diere jou kom besoek by die houthuis. Iets wat besonders spesiaal was, was dat die voëllewe dag en nag ervaar kan word. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry en met die inloop slag mens dadelik jou laat deel van familie laat voel.

Jacques J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en still voel of dit jou eie plaas is.

As jy wil rustig wees en nie ander mense of groepe sien is dit die plek om na te gaan. Baie lekker bosveldervaring geen voertuie of ander lawaai net die natuur.

Alta B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta B
Gesin met klein kinders

Sielerus in veilige bosveld omgewing.

Die woning is goed ingerig met alles wat mens benodig vir “off-the-grid” ontspanning in die bosveld. Diens is puik en omgewing is veilig. Beslis ‘n moet vir natuurliefhebbers wat smag na rus en vrede weg van die samelewing. Ons as gesin het ‘n week van ontspanning geniet.

Karen K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde en diens.

Rustige, ontspannende verblyf, een met die natuur.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value and service.

Peaceful, relaxing stay, at one with nature.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Uitenhage Plaas, 211, Dwaalboom, 0319, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArD9Qf15KyH7spr4cKGzLmMbwLg4DKOfCfLk3NotB2e9WDP5xLk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Portion 5 of Uitenhage Farm, 211 Dwaalboom 0319 Limpopo 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -24.618875457025 26.955763784409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!