LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rachel's B&B and Self-Catering | LekkeSlaap
+12

Rachel's B&B and Self-Catering

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beresfordweg 45B, Walmer Estate, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hier by Rachel sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Dié ruim gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Die kamers is koel in die somer en lekker knus en warm in die winter, elkeen met 'n TV en waaier. 'n Volledige ontbyt word onder die koel druiweprieel of op die boonste vlak bedien waar jy die magiese uitsigte oor Kaapstad se hawe en die omliggende woonbuurte kan geniet bedien.

Vir gaste wat selfsorgverblyf verkies is daar 'n ruim kombuis met al die toebehore. Die groot sitkamer is die ideale plek om sit en ontspan met Franse deure wat lei na die uitnodigende tuin of waar jy 'n skemerkelkie of 'n vroeë, ligte aandete onder koel wingerd kan geniet. Al ons kamers het 'n privaat ingang.

Ons bied aparte, privaat verblyf met 'n aparte ingang. Dis ook veilig met parkeerplek in die motorhuis.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Rachel's B&B and Self-Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Beresfordweg 45B, Walmer Estate, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rachel's B&B and Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beresfordweg 45B, Walmer Estate, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMGVjYTBmLThiYmUtNDkyZi1iYzIxLWQwYmQ3MDE3MjBhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 45B Beresford Road Walmer Estate 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.93756 18.44809
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!