LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rad Stays - 110 Illovo Mews | LekkeSlaap
+21

Rad Stays - 110 Illovo Mews

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxfordweg 245, Illovo Mews, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rad Stays - 110 Illovo Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ateljeewoonstel, wat ideaal is vir ’n paartjie of sakereisiger. Die woonstel is in ’n kompleks in Illovo in Sandton.

Die gemeubileerde ateljeewoonstel het ’n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met ’n bad en stort, toegeruste kombuis, en ’n leefarea met ’n TV met Netflix. Die kombuis het ’n yskas, oond, stoof en mikrogolf.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe. ’n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Die ligging bied gerieflike toegang tot Sandton City Mall en Johannesburgstadion. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 28,3 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Rad Stays - 110 Illovo Mews sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oxfordweg 245, Illovo Mews, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxfordweg 245, Illovo Mews, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ceef4e111c6402f32fc8a36441a0d36c3eea59c92a0017cd5144774c70a12fe58ce8e065a3cc97c8e6a250d4d9f159829cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R525  per nag (plek vir 2) 245 Oxford Road Illovo Mews, Sandton 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.133381751942 28.048209126984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!