Rafiki Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Mei 2019 tot 12 Jun 2019.

Beskrywing

Rafiki Bush Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed in Limpopo en bied gerieflike B&B in die bosveld. Gaste kan die stadsgejaag ontsnap en die wilde diere en sonsondergange kom ervaar.

Die lodge het 4 privaat kamers met stoepe en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kluis vir 'n skootrekenaar, 'n yskassie met voorraad, 'n koffiestasie en WiFi. Die lodge het ook 'n swembad en dek waar gaste kan ontspan en die rustige omgewing kan geniet.

Veilige privaat parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt is by die tarief ingesluit. Die lodge het lugversorging vir die warm dae en bied ook gratis WiFi, 'n wasgoeddiens, skoonmaakdiens en 'n selfhelp-aandete waar gaste aan 'n heerlike meergangmaaltyd kan smul. Kom geniet 'n skemerkelkie by die bomavuur, kies 'n drankie uit die eerlikheidskroeg, sit op die dek en kyk hoe die son oor die bosveld sak.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rafiki Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 R1 870 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Mei 2019 tot 12 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za