LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rafters Cottage | LekkeSlaap
+17

Rafters Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashbury-weg 16, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R960 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rafters Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte kothuis wat smaakvol versier is. Dit is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon en skuil in 'n stil hoekie van Plumstead. Die kothuis het 'n privaat binnehof met braaigeriewe en gaste is welkom om die gedeelde swembad te gebruik.

Die kothuis is oopplan en het 'n koningingrootte-bed met luukse linne en oorgenoeg kasruimte vir gaste wat langer bly. Die en suite-badkamer het 'n instapstort en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 kinders tussen 3 en 15 jaar of 1 ekstra volwassene. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en daar is 'n ontbyttoonbank. Die kothuis het 'n TV met DStv en WiFi.

Die privaat binnehof het braaigeriewe en gaste is welkom om die gedeelde swembad op die perseel te gebruik. Swemhanddoeke word voorsien en gaste het 'n aangewese parkeerplek agter veiligheidshekke.

Die kothuis is naby openbare vervoer, Constantiaberg Mediclinic, Melomed Tokai Privaat Hospitaal en Life Kingsbury Hospitaal. Die Royal Cape Gholfbaan is 1,8 km ver en Rondebosch Gholfbaan is 8,4 km ver. Gaste kan die Constantia Wynroete so 7,5 km vanaf Rafters Cottage besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Rafters Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Rafters Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ashbury-weg 16, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rafters Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashbury-weg 16, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1faHj6hORwaca7wmgRMUkCk236JKmvZH3x7U08eKwPGJPRChc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 16 Ashbury Road Plumstead 7801 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.01749786907 18.472111764863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!