Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raiden's Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Raiden's Self-Catering bied selfsorgverblyf wat elk 'n privaat ingang het en is in Saldanha, Wes-Kaap, geleë. Hierdie eenhede is perfek vir klein gesinne, 'n groep vriende of enkel- en sakereisigers, asook vakansiegangers.

Gaste kan tussen 2 selgsorgeenhede kies wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die eerste eenheid, Raiden's Dream, het 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die tweede eenheid, Raiden's Home, het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Elke eenheid het 'n kombuis, leefarea en 'n stoep met 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante, die strand en dorpe, soos Langebaan en Vredenburg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Raiden's Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Engela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raiden's Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c1d06c69d36eb91f1a5db7c77751c0b643f2d9367e9cb1556f9b79fa2e847e1d6b58950699b44c749c77fe9a65c65ec1180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 19 Tolken Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.000557 17.943346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem